Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Joubertina, Tuinroete

Mount Africa

"Rustige dorpie. Vriendelike en interessante inwoners."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders woonstel 67

"Lieflikste vakansiedorp met baie ontspanning."

Knysna, Tuinroete

Goose Cottage

"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."

Witsand, Tuinroete

The Whale Place

"Good fishing venue."

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe @ the Sea

"Mosselbaai is een van Suid-Afrika se skoonste en bes-bestuurde dorpe. Dis oral sigbaar en daarom was dit vir ons 'n plesier om daar vakansie te hou."

George, Tuinroete

Loerie @ Colnera

"Dit is die mooiste plek in die wêreld. George is so skoon en baie veilig. Wat 'n verligting van Pretoria. Die berge is so mooi. Baie vir klein kinders om te doen."

Knysna, Tuinroete

Hideaway Guest House

"Altyd 'n lekker bestemming."

Nature's Valley, Tuinroete

Sylvas

"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."

Mosselbaai, Tuinroete

Mossel Bay Golf Estate

"Mosselbaai is en was nog altyd een van ons gunstelinge."

Knysna, Tuinroete

Eastford Country Estate

"Bly die beste vakansiebestemming."

George, Tuinroete

Willow Cottage

"Mooi skoon dorp met alles naby vir 'n lekker vakansie."

Mosselbaai, Tuinroete

Nautica 602

"Lekker klimaat. Naby ander toeristebestemmings. Goeie restaurante. Dorp is veilig en skoon. Interessante winkels."

Knysna, Tuinroete

Hideaway Guest House

"Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops."

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"Bekoorlike omgewing. Baie besienswaardighede en ryk aan geskiedenis."

Knysna, Tuinroete

50 Circular Drive

"Wonderlike ervaring, sal graag weer Knysna besoek."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Goose Valley Unit J6

"Ideale wegbreekplek met heelwat vir die kinders om te doen!"

Mosselbaai, Tuinroete

Tranquility Sea Cottage

"Baie om te doen. Van die poskantoor-boom wat oor die 500 jaar oud is, Ziplines, opstap-roete na die lighuis en heerlikste koffie by verskeie koffieshops."

Mosselbaai, Tuinroete

Blaize & Golf

"Baie lekker vakansiebestemming."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Aquila

"Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp."

Knysna, Tuinroete

Avocet Views

"Knysna is beautiful and we love staying there."

Mosselbaai, Tuinroete

Linja Beach House

"We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches."

George, Tuinroete

Bergsig B&B

"As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet."

Mosselbaai, Tuinroete

26 on Winburg

"Steeds die mooiste see van alle plekke in Suid-Afrika. Alles skoon, netjies en goed versorg."

Wildernis, Tuinroete

Strandloper

"Mal oor Wildernis. Sal met 'n geruste hart daar gaan bly en aftree."

Stilbaai, Tuinroete

Harmonie 15

"Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien."

Klein-Brakrivier, Tuinroete

Jonkersberg Holiday House 33907

"Love the area and will visit again."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"Mooi skoon dorpie, oulike eetplekkies! Ons kon kos bestel wat by ons afgelewer is, baie lekker en gerieflik."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Regtig 'n wonderlike plek, oorweeg om hier te klom bly."

Blad
Blad 177 - Wys 5281 tot 5310
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang