Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"We are regular visitors to Knysna, but are very selective where we stay. We avoid anything close to the centre of town."
"Mosselbaai is een van Suid-Afrika se skoonste en bes-bestuurde dorpe. Dis oral sigbaar en daarom was dit vir ons 'n plesier om daar vakansie te hou."
"Dit is die mooiste plek in die wêreld. George is so skoon en baie veilig. Wat 'n verligting van Pretoria. Die berge is so mooi. Baie vir klein kinders om te doen."
"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."
"Lekker klimaat. Naby ander toeristebestemmings. Goeie restaurante. Dorp is veilig en skoon. Interessante winkels."
"Fantastiese bestemming - baie beïndruk met restaurante - 34 Degree South is tops."
"Baie om te doen. Van die poskantoor-boom wat oor die 500 jaar oud is, Ziplines, opstap-roete na die lighuis en heerlikste koffie by verskeie koffieshops."
Great Brak River, Garden Route
Aquila"Baie sentraal geleë, met George en Mosselbaai wat naby genoeg is. Groot Brak self is 'n rustige dorp."
"We love Mossel Bay and try to visit at least once a year. The climate is great and has lovely swimming beaches."
"As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet."
"Steeds die mooiste see van alle plekke in Suid-Afrika. Alles skoon, netjies en goed versorg."
"Eerste keer maar verseker nie die laaste keer nie. Dit gaan my vakansiebestemming van keuse word. Perfek vir mense met kinders, daar is so baie om te doen en te sien."
Little Brak River, Garden Route
Jonkersberg Holiday House 33907"Love the area and will visit again."
"Mooi skoon dorpie, oulike eetplekkies! Ons kon kos bestel wat by ons afgelewer is, baie lekker en gerieflik."