Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Interessante besienswaardighede in 'n mooi, baie skoon en netjiese dorp."
"Skoon dorp, pragtige natuurskoon en met 'n klimaat wat ons as besoekers waardeer het."
"Knysna se landskap is die mooiste deel van die Garden Route en Brenton on Sea is vir seker 'n dorpie waar jy kan ontspan."
"Met strande en pretparke wat gesluit is tydens die inperking, moet ouers meer vindingryk raak met kinders besig hou. Mosselbaai het gelukkig meer as net strand."
"Ryk aan geskiedenis. Hotel se etes is heerlik en 'n goeie keuse asook 'n móét. Goed geleë tussen nabye strande. 'n Aangename verrassing!"
"Lieflike Karoodorpie. Vriendelike mense en mooi en interessante toerisme-aantreklikhede. Het ook baie lekker by Jamima's Restaurant geëet."
"Witsand bly 'n juweel en baie spesiale plek om te besoek. Ons besoek Witsand minstens 2 of 3 keer per jaar."
"The town is so well equipped for holiday makers and for families. Well done to the town and staff for making it a wonderful holiday place for locals."
"Sedgefield is 'n rustige plek en sentraal geleë en naby aan heelwat plekke wat besoek kan word."
"Witsand is baie rustig en veilig. Dit is ’n dorpie waar baie soorte watersporte kan beoefen word. Die mense wat daar woon en daar op vakansie is, is baie vriendelik."
"Die rustigheid van Stilbaai was vir my baie lekker. Weg van die stad se gevoel. Indien jy vir rustigheid soek, gaan Stilbaai toe."
"Ons het 'n paar ongelooflike dinge gedoen gekry en daar is beslis nie 'n tekort aan goed om te doen nie. Ons het 'n ongelooflike lekker naweek gehad."