Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Natasha B. - 27th December 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Love love love!!
Lorraine N. - 26th December 2019
staying in Knysna, Tuinroete
Hele Tuinroete is pragtig.
Estelle H. - 26th December 2019
staying in Tuinroete
Definitief iets om te beleef en 'n moet vir elke persoon se bucket list.
Eldred F. - 26th December 2019
staying in Knysna, Tuinroete
Awesome plekkie.
Karina H. - 26th December 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Besoek die Map of Africa.
Jeanette V. - 26th December 2019
staying in Riversdal, Tuinroete
Mooi ou dorpie, rustig.
Susan M. - 26th December 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is beeldskoon en bied baie buitelug-aktiwiteite. Roei op die Kaaimans- en Touwsrivier is ‘n moet!
Reino G. - 25th December 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
My eerste besoek aan Stilbaai, wat 'n pragtige plek.
Marietjie V. - 25th December 2019
staying in Wilderness Heights, Tuinroete
Pragtige eetplekkies, naby die see en 'n Kwik Spar vir die nodige kruideniers. Baie mooi.
Colleen F. - 25th December 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Such an interesting destination, the whole family’s interests is catered for.
Elizabeth J. - 25th December 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker vakansie-oord en ons sal weer teruggaan.
Amy W. - 25th December 2019
staying in Suid-Kaap, Tuinroete
Laat 'n mens rus.
Jaco P. - 25th December 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker, ons kom weer.
Petro S. - 25th December 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te sien met volstruisplase rondom, asook 'n wynroete in die omgewing.
Werner B. - 25th December 2019
staying in The Island, Tuinroete
Dit bly ons droom aftreetuiste!
Esther B. - 25th December 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Baie mooi en goed geleë.
Marlize V. - 24th December 2019
staying in George, Tuinroete
Lekker plek en naby ander lekker plekke.
Judy S. - 24th December 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai het baie plekke om te besoek.
Victor M. - 24th December 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Kan nie wag om weer daar te kom vakansie hou nie.
Albert V. - 24th December 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Uitstekende geriewe. Pragtige tennisbane. Veilig.
Dorethy H. - 24th December 2019
staying in George, Tuinroete
George is die beste dorp in die hele Suid-Afrika dis skoon, goed bestuur en beskik oor alle fasiliteite waaroor vakansiegangers maar net kan droom.
Lee K. - 24th December 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Visit 5 Shy Meerkats for a wonderful early morning surprise.
Attie F. - 24th December 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Holiday destination for all ages, not one day that we wondered what to do, and the seafood at various restaurants was the best we had in a long time.
Dirk U. - 24th December 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie om te doen en te verken. Ons het ons 2 dae hier baie geniet.
Wendy B. - 24th December 2019
staying in Riversdal, Tuinroete
Discovered the old jail for the first time. Cannot wait to go back!
Karen S. - 24th December 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Allows you to relax, take time out ─ a great family destination. Also very central to other towns along the Garden Route.
Johan G. - 24th December 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie lekker vakansiebestemming! Plaaslike inwoners vriendelik.
Menante L. - 23rd December 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is naby genoeg aan Knysna en George as jy wil gaan rondloop, maar ver genoeg dat jy nie vasgevang word in die toerismegolf wat die area tref nie.
Marcharl P. - 23rd December 2019
staying in Glentana, Tuinroete
Pragtige, rustige omgewing, stel belang om eiendom in die area te bekom.
Rina M. - 23rd December 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lovely!
Johan P. - 23rd December 2019
staying in George, Tuinroete
Netjies en ordelik.
Udo R. - 23rd December 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Diazstrand is baie nice.
Mariska B. - 23rd December 2019
staying in George, Tuinroete
Ons gaan al baie jare na George- en Mosselbaai-omgewing vir vakansie. Dis werklik puik ingerig om vakansie toename te behartig en goeie diens konstant deur die jaar te bied.
Anita G. - 23rd December 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Beautiful!
Venecia R. - 23rd December 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mooiste en veiligste dorp.
Michael L. - 23rd December 2019
staying in Blanco, Tuinroete
Fancourt and Redberry Farm and Airport very close.
Adam K. - 23rd December 2019
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Pragtige natuurskoon, veilig en ontspanne atmosfeer.
Suzi K. - 23rd December 2019
staying in Little Brak, Tuinroete
Ons het baie rondgery na omliggende dorpe soos Mosselbaai, George, Knysna, Hartenbos so ons het nie veel in Klein Brak gedoen nie. Wat vir my uitgestaan het was die gebou waardeur 'n boom gegroei het, asook die pragtige rivier in Klein Brak.
Kobus L. - 23rd December 2019
staying in The Island, Tuinroete
Baie dankie, ons kom gou weer terug.
Karen R. - 22nd December 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Voorbaai is 'n skoon omgewing en baie sentraal geleë ten opsigte van enige van die hoofstrande, besienswaardighede, kunsmarkte, kosstalletjies, restaurante en inkopiesentrums in Mosselbaai, Diasstrand en Hartenbos.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za