Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Chrissie M. - 26th August 2019
staying in Paradys, Tuinroete
Keep it up. Appreciate your help and friendliness.
Jerome D. - 26th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Die dorp met temperature van uiterstes - was heel verbaas, genotvolle sonskyndae.
Deon F. - 26th August 2019
staying in De Rust, Tuinroete
Pragtige en skoon dorp met vriendelike diens en verblyf.
Bonnie P. - 26th August 2019
staying in Upper Old Place, Tuinroete
Peaceful with the most stunning views.
Alton G K. - 25th August 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is reg vir die familie wat wil ontspan.
Lou P. - 25th August 2019
staying in Suid-Kaap, Tuinroete
Die Karoo is nog steeds baie gasvry; mens hoop daar is genoeg toerisme om plekke soos hierdie in stand te hou, maar nie soveel dat dit die infrastruktuur oorweldig nie!
Riette C. - 24th August 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Vir seker 'n volgende besoek werd.
Amanda B. - 24th August 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Soos die locals sê: "Plett is a feeling!". Mooiste plek!
Hennie E. - 24th August 2019
staying in Blanco, Tuinroete
Besige area met redelik baie verkeer in die straat. Gemengde besighede in die straat. Nie ideale gastehuis-omgewing.
Jeanie S. - 24th August 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Very lovely town with all the conveniences and charm.
Christoff F. - 23rd August 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Best in the west!
Drinsia D. - 23rd August 2019
staying in George, Tuinroete
Pragtige omgewing met lieflike strande binne bereik.
Mariette D. - 23rd August 2019
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Een kleine pêrel aan die kus.
Linda H. - 23rd August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ek het nog net 'n klein deeltjie van Oudtshoorn gesien want ek gaan meestal vir besigheid soontoe, maar om as toeris die dorp te besoek is definitief op my wenslys! CP Nel Museum is 'n moet vir elke besoeker.
Jan En Dalien V. - 22nd August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
'n Fantastiese vriendelike dorp, warm vriendelike mense, baie interessante toere en besienswaardighede en netjies. Beslis 'n dorp om op 'n toerkalender in te pas.
Danelle O. - 21st August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lieflike dorpie!
Benitha M. - 21st August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie nice. Baie rustig. Mens kan werklik rus.
Geraldine A. - 21st August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons as gesin het Hartenbos baie geniet en die pretpark was baie lekker. Ondanks die weer kon ons die warmwaterswembad aandurf en dit was die moeite werd. Ons sal weer die park kom beleef.
Giep V. - 21st August 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Dis ons hartsplek hierdie en ons is in proses om voorsiening te maak vir ons aftrede hier oor 5 jaar.
Gertrude N. - 20th August 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige plek.
Maureen T. - 20th August 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Kan 'n inkopiesentrum (mall) in plek bring.
Heinrich S. - 20th August 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand verkies ek enige tyd.
Ruan D. - 20th August 2019
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Strand was glad nie besig gewees nie, wat die rustigheid vir seker verbeter het.
Ronel V. - 20th August 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Lieflike plek.
Yvonne M. - 20th August 2019
staying in The Island, Tuinroete
We'll definitely come back.
Claire A. - 20th August 2019
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Die vakansie was awesome.
Christelle G. - 20th August 2019
staying in Paradys, Tuinroete
Gerieflik geleë naby die Waterfront en Knysna dorp.
Leonie R. - 19th August 2019
staying in Kingswood Golf Estate, Tuinroete
Sal enige tyd aanbeveel.
Jandré S. - 19th August 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Maar moet dit nou nie gaan oorstroom met mense nie. Dit is lekker soos dit is.
Ellen G. - 19th August 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
We've been to Sedgefield probably 30 times in the last 8 years. A beautiful place to visit and stay. Also have always felt safe there.
Elta V. - 19th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Wonderlik!
Hilda V. - 19th August 2019
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Love the little town! Clean and safe too!
Sarah L. - 19th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Daar is net een so plek.
Louis G. - 19th August 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Kan lekker rus.
Jean-mari J. - 19th August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dias se waterpark is 'n moet besoek veral as jy hou van 'n pool party!
Peet S. - 19th August 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Heerlik by De Dekke Restaurant gekuier.
Angelique K. - 19th August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos het so baie aktiwiteite vir kinders en dit is so mooi skoon en netjies.
Petru W. - 19th August 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Veilig en rustig.
William H. - 19th August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
The type of place I would like to retire one day.
Ané D. - 18th August 2019
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Ons was mal oor die rustige dorpie!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za