Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (220)
B&Bs (26)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 160 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 160 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

903 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die negende verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas i...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga

The Sandringham B&B is 'n moderne B&B in Umhlanga Ridge met pragtige see-uitsigte. Dis 'n fantastiese plek vir al jou sake- of ontspanningsbehoeftes. Rus en ontspan op ons pragtige sondek en kyk hoe die skepe wegvaa...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

Searock Beach View is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 'n asemrowende see-uitsig. Dis net 250 m se stap vanaf Umhlanga se promenade en strand, en 500 m v...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga

Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele B&B en het 'n moderne kinkel. Dit is etlike minute van al die vernaamste geriewe af en is geskik v...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

801 Pearl Sky is ’n ateljeewoonstel by die Pearl Sky-gebou in Umhlanga, ’n gewilde vakansiebestemming aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Umhlanga is geskik vir mense van alle ouderdomme met alle b...

Vanaf
R2 298
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

Fleetwood On Sea 20 is in Umhlanga en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit spog met direkte toegang tot die strand en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

8 Gunda is in 'n vreedsame singel in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerkothuis. Dit is naby Umhlanga-strand en Gateway Theatre of Sh...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

Breakers Resort 215 is in die Breakers Resort in Umhlanga Rocks geleë, aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus. Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die onderste verdieping met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Weltenrusten Studio Cottage is op ’n residensiële perseel in La Lucia, Durban geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n paartjie of enkelreisiger. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendin...

Vanaf
R1 375
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga

Beach Break Holiday Unit 312 is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel in die gewilde Breakers-oord teen die kus in Umhlanga. Dié woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor lugversorging. Die slaaparea het 'n koning...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za