Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (291)
B&Bs (23)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (238)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 243 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 243 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

15 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks teen die see in Umhlanga. Gaste kan 'n uitstekende uitsig oor die see van die balkon af ge...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

602 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping van die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniek...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

Unit 1 Licorna Beach is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die veilige Licorna Beach-kompleks in die Umhlanga-strandfront. Dié kompleks bied direkte toegang na die strand deur 'n hek. Die woonstel he...

Vanaf
R3 236
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

302 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die derde vloer van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniekplekke in die tu...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umhlanga

35 Marine Terrace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle vierslaapkamerhuis in die Marine Tarraces-kompleks in Umhlanga. Die woonstel het 'n groot balkon met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel het 4 sl...

Vanaf
R1 730
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

228 The Breakers is 'n woonstel op die tweede verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, sowel as 'n swembad en glyplanke vir kinders, 'n klimraam, 'n tramp...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

230 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in The Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. The Breakers Resort Hotel het 'n swembad, kinderswembad, glyplanke, 'n klimraam, trampolien, braaigeri...

Vanaf
R1 706
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

8 Villa Terezina is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die Villa Terezina-kompleks in Umhlanga, naby Umhlanga se strande. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en '...

Vanaf
R1 730
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

515 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, 'n glyplank en swembad vir kinders, 'n klimraam, trampolien,...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

318 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied 'n swembad, 'n glyplank en swembad vir kinders, 'n klimraam, trampolien,...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

402 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vierde vloer van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die kompleks het 2 swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniekplekke in die tuine. 402 Oyster Qua...

Vanaf
R3 628
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

109 Bermudas is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga reg oorkant die pad van die strand af. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en toegang tot die strand. Die...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

329 The Breakers is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die hotel bied 'n swembad, 'n kinderswembadjie en glyplanke, 'n klimraam, trampolien, braaigeriewe. 'n ...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

903 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die negende verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas i...

Vanaf
R3 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

1102 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die elfde verdieping van die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Schelles-kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by ...

Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

605 Oyster Rock is 'n selfsorgwoonstel op die sesde verdieping in die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe en aangewese piekniekareas in di...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

6 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel met ‘n lieflike see-uitsig. Dis in die Bronze Beach-kuskompleks in Umhlanga. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 4...

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga

21 The Shades is 'n woonstel op die eerste vloer van Shades, 'n veilige kompleks oorkant die strandpaadjie in Umhlanga. Dié kompleks het 'n swembad en 'n braaiplek. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 sla...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

108 Bermudas is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping van die veilige Bermudas-kompleks in Umhlanga en die strand is net oorkant die pad. Dié kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en toegang tot die stran...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga

801 Marbella is 'n selfsorgwoonstel op die 8ste verdieping in die Marbella-sekuriteitskompleks in Umhlanga langs die hoofswemstrand, Bronze Beach. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160

Welkom by die Umhlanga akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za