Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Scuba Diver.Za is 'n vakansiewoonstel in Umkomaas, 'n klein kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal. Umkomaas bied verskeie doendinge, veral vir dié wat hou van haaihokduik en visvang. Dié woonste...

20% af Aanbod!
VanafR1 160
R928
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Ons bekoorlike gastehuis is in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is 'n ware oase vir enige reisiger. Met 'n pragtige uitsig, rustige atmosfeer en vriendelike diens bied ons besoekers 'n unieke en gem...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte. Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 kamers 'n see-uitsig het. Dié kamers het ook privaat badkamers. Daar is 2 kamer...

Vanaf
R965
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Harrington House is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Umkomaas aan die Suidkus. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en Umkomaas-strand is sowat 800 m vanaf die oord. Die huis ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Aliwal Shoal Lodge is in 'n kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal, Umkomaas, geleë waar skubaduik een van die hooftrekpleisters is. Die gholfbaan word ondersteun deur die einste Tim Clark wat hier...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Smalls Cottage is 'n selfsorg-kothuis in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se subtropiese Suidkus. Dié dorpie is 'n wonderlike vakansiebestemming vir diegene wat Aliwal Shoal, een van die beste duikplekke in die wêreld, ...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Die dutjiesdorp Umkomaas word omring deur 'n welige groen gholfbaan met 18 putjies. Plaaslike inwoners groet vriendelik en as jy sit en die luisterryke see-uitsigte bewonder voel dit vir jou asof die tyd stadiger lo...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clansthal, Umkomaas

Aliwal Dive Lodge begroet jou met hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Dit is in Umkomaas bo die duikwinkel en -opleidingskool geleë. Dit is spesifiek in September 2007 oopgemaak om in duikers en plaaslike besoeker...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Umkomazi Beach House is 'n stylvolle strandhuis met pragtige see-uitsigte. Dit bied absolute privaatheid en 'n rustige ligging in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié strandhuis het al die nodige selfsorggeri...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

The Gardens Holiday Accommodation is 'n selfsorghuis in Umkomaas wat 'n lowerryke, goed onderhoude tuin skuil. Dit bied 'n ontspannende atmosfeer. Hierdie bekoorlike vakansiehuis het alles wat gaste sou benodig vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Umkomaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za