Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Wildsplase (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Umkomaas

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Umkomaas van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Umkomaas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umkomaas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umkomaas akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umkomaas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umkomaas Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clansthal, Umkomaas

Umkomaas Lodge bied B&B-verblyf wat na die strand front in Umkomaas. Dié rugsakreisigers bied skubaduikhuurders en - lesse en ’n duikwinkel waar toerusting verkoop word. Verblyf word in verskeie dubbelkamers en ...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Highrocks Beach House is 'n lieflike strandhuis bo-aan Widenham Point in Umkomaas met 'n uitsig oor die see. Die strandhuis is 45 minute se ry vanaf Durban, ver genoeg om die stadsgedruis te ontvlug. Die huis is 'n...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Widenham Holiday Flat is 'n selfsorgwoonstel wat volledig gemeubileer is, 'n privaat ingang het en in Widenham, Umkomaas geleë is. Dis net 2 minute se ry vanaf die strand, 'n gholfbaan, rolbalbaan, restaurante, dui...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, Umkomaas

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein. Al 12 kamers is en suite en het lugversor...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

House on the Beach is 'n lieflike vyfslaapkamer-strandhuis met pragtige see-uitsigte op die strandfront in Widenham Beach, Umkomaas. Die huis het 'n beskutte onthaalarea buite waar gaste op 'n dagbed kan ontspan en ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clansthal, Umkomaas

Ocean Breeze Lodge bied luukse verblyf by die see in Widenham. Dis net 30 minute se ry van Durban af en is tussen Scottburgh en Umkomaas geleë. Dié lodge is pragtig gemeubileer met 'n slentersjiek-strandtema. Al ...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clansthal, Umkomaas

Casa Mia bied ontspanne, gehalte verblyf met goeie diens om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Daar is 'n venue beskikbaar vir privaat funksies en klein troues vir tot 30 gaste. Daar is lieflike see-ui...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal, Umkomaas

Droom Groot Holiday House is 'n drieslaapkamerhuis in Umkomaas en is net 'n kort entjie se ry van die strand af. Dit is ideaal vir 'n groep of gesin van 8. Daar is 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde kam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Umkomaas

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

Casserina Creek is 'n bekoorlike selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak. Dis ideaal vir 'n wegbreek in 'n rustige area in Clansthal aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die huis is binne stapafstand van die stra...

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

COCOtree Beach House bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Clansthal aan die Suidkus. Die eiendom is ideaal geleë naby die strand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 4 sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Umkomaas akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za