Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Upper Gardens

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Upper Gardens van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Upper Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upper Gardens B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Upper Gardens

Table Mountain Splendour is 'n B&B in Oranjezicht in Kaapstad wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is ideaal geleë, net 'n entjie se ry van die middestad en verskeie besienswaardighede langs die Atlant...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuine, Upper Gardens

Villa Zeezicht is 'n historiese villa met gewels in 'n spoggerige woonbuurt. Dié villa skuil in 'n pragtige tuin aan die voet van Tafelberg, net buite Kaapstad se middestad. Die omgewing is stil en rustig al is dit...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 31 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Upper Gardens

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is teen die boonste hange van Tafelberg geleë en spog met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe en die berg wat saans helder belig is. Hierdie huis uit 1928 is met aandag herstel en versig...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Gilmour Hill is 'n wonderlike wegbreekplek aan die rand van die stad. Ontspan en kry 'n tweede asem by hierdie gastehuis met sy ideale ligging. Ons is tussen Kaapstad se sakekern en Leeukop in Tamboerskloof geleë. ...

20% af Aanbod!
VanafR1 888
R1 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Parker Cottage is twee Victoriaanse huise (nr. 1 en 3 Carstensstraat), ontwerp deur die bekende Kaapstadse argitek John Parker in 1895. Hulle is nou saamgevoeg tot een. Parker is 'n bietjie anders as die gewone hot...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Devonport House is in Tamboerskloof, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Die s...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 2)
B&B in Fresnaye, Wes-Kaap

Maison Normandie is in die luukse Fresnaye woonbuurt geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van Leeukop geleë en het 3 slaapkamers wat smaakvol versier en gerieflik toegerus is. Al die kamers he...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 2)
B&B in Bantrybaai, Wes-Kaap

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upper Gardens B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Upper Gardens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Upper Gardens akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za