Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (34)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Upper Gardens

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Upper Gardens van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Upper Gardens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Upper Gardens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upper Gardens gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Upper Gardens Gastehuise

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
20% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Upper Gardens

29onBuxton is 'n pragtige huis wat op die grens van die Tuine en Oranjezicht geleë is. Hierdie gesogte area lê teen die hange van Tafelberg onder die kabelkar-stasie. Verblyf is in 3 dubbelslaapkamers beskikbaar...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Upper Gardens

5 Camp Street Gastehuis & Selfsorg is ideaal geleë in die sentrale, moderne en historiese voorstad van Gardens, op die laer hellings van Tafelberg. Binne maklike loopafstand van Kloofstraat met die baie lewendige r...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens

Rooms with Views bied verblyf in ’n pragtige privaat huis in Higgovale, Kaapstad. Die perseel is naby busroetes, Langstraat, restaurante en strande. Verblyf word in 2 enkelkamers en 1 dubbelkamer gebied. Die kam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens

Deur die jare het hierdie klassieke B&B in Kaapstad 'n reputasie vir ontspanne en egte gasvryheid gekry. Dit was oorspronklik 'n Victoriaanse herehuis, en Liberty Lodge het later 'n materiaal-handelsplek en in 1940 ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens

De Tafelberg Gastehuis is gelee aan die boonste hange van die wereldbekende natuurwonder, Tafelberg, wat Kaapstad sy unieke karakter gee. Van die gastehuis af is daar asemrowende uitsigte oor die stad, die hawe, Ta...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 31 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Upper Gardens

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stadskern, Wes-Kaap

The Manor House is 'n erfenishuis wat uit 1692 dateer toe die perseel, wat nou St John's Estate is, aan Simon van der Stel toegestaan is. Dit is in die lowerryke, windstil voorstad Higgovale geleë. Nou is 3,6 hekta...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Bayview Boutique Guesthouse is perfek geleë teen Tafelberg se hang. Hierdie moderne en stylvolle toevlugsoord teen die berg is gemáák vir 'n gesonde leefstyl en spog met 'n pragtige uitsig op die berg, stad en ha...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Jardin d’ébèneBoutique Gastehuis is geleë in 'n ou Kaap-Hollandse opstal wat noukeurig opgeknap en versier is deur die eienaars in 'n verfynde kontemporêre Afrikana-styl. Die gastehuis is die ideale beginpun...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Upper Gardens gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Upper Gardens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Upper Gardens akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za