Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vallei Van 'n Duisend Heuwels
4.5/5
volgens 175 resensies

Lees regte resensies van Vallei Van 'n Duisend Heuwels van 175 geverifieerde gaste.

Indien jy Vallei Van 'n Duisend Heuwels besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vallei Van 'n Duisend Heuwels.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van 'n Duisend Heuwels Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of 1000 Hills accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van 'n Duisend Heuwels akkommodasie

Bladsy 10 - 100 lekke plekke om te bly

Sien kaart









The Bell Inn

Gastehuis in | Pinetown, PinetownVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germa...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Brackens Guest House

Gastehuis in | Assegay, AssegayVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Brackens Guest House is in die hartjie van Hillcrest in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Durban is bekend vir sy goue s...

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense

Erika's Guest House

Gastehuis in | Westmead, WestmeadVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense

Erika's Guest House bied gerieflike verblyf in Pinetown. Die gastehuis is op die eienaar se perseel en het 'n priva...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense

The Valley

Selfsorg in | Waterfall, WaterfallVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf R3 455
R3 455 R2 591
per nag, vir 8 mense

The Valley is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n welige tuin in Waterfall. Dit is ideaal vir die hele gesin wat op...

Jacuzzi
Gratis WiFi
Voëlkyk
ADSL-lyn
Jacuzzi
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R3 455
R3 455 R2 591
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 330
per nag, vir 2 mense

Judges Walk B&B is in Durban, KwaZulu-Natal geleë en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, bra...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense

98onBirdhurst

Selfsorg in | Chiltern Hill, Chiltern HillVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)

98onBirdhurst is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Pinetown, KwaZulu-Natal wat ideaal vir 'n groot gesin of groep...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)

Branley Lodge

B&B in | Belvedere, BelvedereVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorn...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense

La Familia

Gastehuis in | Pinetown, PinetownVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

La Familia Gastehuis is sentraal geleë in Padfield Park in Pintetown, na aan Pinecrest, Westmead, Hillcrest, Kloof ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Pinetown Lala Land

B&B in | Pinetown, PinetownVallei van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Pinetown Lala Land is in die voorstad Manors in Pinetown geleë. Dit is lekker naby die Kloof-gholfbaan en verskeie ...

Braaiplek
Veilige Parkering
WiFi
Braaiplek
Veilige Parkering
WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 10 km van Vallei Van 'n Duisend Heuwels
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense

Kangelani Lodge is 'n Afrika-styl lodge op Alverstone Hill, 6 km vanaf Hillcrest. Die lodge is uit hout en klip geb...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem