Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Village Condo is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand - 'n kusdorpie sonder pretensies 35 km noord van Kaapstad en bekend vir sy lang, wit sandstrand, seekos-restaurante, voetslaanroetes in die natuur, golwe...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Die kleinskaalse Atlantic Beach Hotel is in die rustige dorpie, Melkbosstrand geleë - die poort tot die Weskus. Dit is 300 m vanaf 'n ongerepte strand van 7 km en bied 'n ongeëwenaarde uitsig op die ikoniese Tafel...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbosstrand Bed and Breakfast is op die Atlantiese Kus, 35 km noord van Kaapstad, geleë. Die kamers is modern versier en het elkeen 'n TV, lugversorging, 'n yskas, en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Seagulls Lapa is in die bekoorlike kusdorpie Melkbosstrand, net 35 km van Kaapstad af geleë. Dié dorp is na die Euphorbiaceae-bosspesie vernoem wat op duine in Melkbosstrand groei. Ons het slaapplek vir 6 gaste e...

Vanaf
R7 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Idyllic Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorp Melkbosstrand. Die instansie is ideaal naby die strand, restaurante, kroeë en winkels. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en ...

Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

30 on 8th bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde vierslaapkamerhuis in die sonderlinge voorstad, Melkbosstrand. Die huis is ideaal geleë net 1 straat van die strand af. Dit is ook omring deur ve...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

On The Beach Melkbos is 'n selfsorghuis wat net 1 straat vanaf die strand is. Hier kan 'n mens die branders op die strand hoor breek! Dié rustige huis op die boonste verdieping bied pragtige see-uitsigte en is in d...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos 9th Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in Melbosstrand en is loopafstand van die strand af. Die huis het 3 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea, aparte TV-kamer, braai-/vermaakkamer en 'n kombuis. Die hoofs...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Mostert-Huis Self-catering Accommodation is aan die Weskus in die klein dorpie van Melkbosstrand naby Kaapstad geleë. Daar is verskeie natuurreservate en voetslaanroetes in die omgewing. Ander besienswaardighede sl...

30% af Aanbod!
VanafR1 050
R735
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Bea's Place is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Melkbosstrand. Die huis is sentraal geleë naby die strand, winkelsentrums en 'n gholflandgoed. Die eenheid het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste en het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za