Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Van Riebeeckstrand

4.5 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Van Riebeeckstrand van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Van Riebeeckstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Van Riebeeckstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Van Riebeeckstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Van Riebeeckstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Van Riebeeckstrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Van Riebeeckstrand

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

3rd on 19th is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis naby die strand in Melkbosstrand. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is naby die dorp se geriewe. Die huis is ten volle gemeubileer en het 4 slaapkamers e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Tranquil Beach Apartment is in die hartjie van die kusdorpie Melkbosstrand geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tuinwoonstel, stapafstand van die strand af. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwass...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos 16th Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Melkbosstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en weg van die gedruis van die stad. Die huis beskik oor 4 slaapkame...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Gerieflik geleë in die hartjie van hierdie kusdorpie, slegs 100m van die strand, bied Eden Africa Guest Lodge 'n toevlugsoor van die daaglikse druk en stres van die lewe. Op die boonste vlak, is die sitkamer toege...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

1 on Rio is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af waar gaste 'n hele rits restaurante en geriewe sal aantref. Dis 'n fantastiese opsie vir diegene wat hierdie mo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Moments is 50 m vanaf die gewilde Blouvlagstrand in Melkbosstrand en bied gehalte-vakansieverblyf aan paartjies of enkelreisigers. Daar is 2 selfsorg-eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Melk...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

75 op Bato Weg is in 'n woongebied in die kusdorpie Melkbosstrand, 35 km noord vanaf Kaapstad en bekend vir lang, wit strande, seekosrestaurante, voetslaan in die natuur, golwende duine en uitstekende berg-uitsigte....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melkbosstrand, Wes-Kaap

@Hello Apartment is in die kusdorp Melkbosstrand. Dié gastekamer het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, waaier en WiFi. Daar is 'n dubbelbed en ka...

Vanaf
R1 399
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Melkbos Village Condo is 'n selfsorgwoonstel in Melkbosstrand - 'n kusdorpie sonder pretensies 35 km noord van Kaapstad en bekend vir sy lang, wit sandstrand, seekos-restaurante, voetslaanroetes in die natuur, golwe...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melkbosstrand, Wes-Kaap

Die kleinskaalse Atlantic Beach Hotel is in die rustige dorpie, Melkbosstrand geleë - die poort tot die Weskus. Dit is 300 m vanaf 'n ongerepte strand van 7 km en bied 'n ongeëwenaarde uitsig op die ikoniese Tafel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za