Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ventersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ventersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ventersdorp

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Gracias Gastehuis is op 'n kleinhoewe in Potchefstroom, sowat 1,5 km vanaf die Noordwes-Universiteit geleë. Die gastehuis bied 'n rustige plaasatmosfeer waar tarentale vrylik rondbeweeg. Gracias het 3 kamer-katego...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Mooivallei Park

Silver Spoon Selfsorg is in 'n rustige, netjiese woonbuurt, Mooivalleipark, Potchefstroom geleë en beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Eenheid 1 is 'n losstaande eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanonierspark, Die Bult

Leopard Lily B&B is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met ...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

On Golden Pond Guest House in Potchefstroom is sentraal geleë, 500 m van Noord-Wes Universiteit, 400 m vanaf die NWU-Astro, 800 m van Senwes Krieketstadion, Fanie du Toit-sportgronde en Gimmies Hoërskool. Dit is i...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Dream Stop Guest Rooms is by die Bult in Potchefstroom geleë. Die perseel is ideaal geleë naby die Noord-Wes Universiteit en die Mediclinic. Dis stapafstand vanaf die besige studente-area, restuarante, koffiewinke...

25% af Naweke!
VanafR650
R488
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toegangbeheer. Dit is stapafstand van winkels, 'n gimnasium en verskeie restaurante af. Dié kamer het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Huys ten Bosch Guest House is gerieflik geleë in die hartjie van die PUK se universiteitsgemeenskap, 7 minute se stap na die hoofhek. Die gastehuis is aan die noordelike kant van Potchefstroom. Ons voorsien geriefl...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Alma Mater is 'n B&B-gastehuis in Potchefstroom, slegs 1 km vanaf die Noordwes-Universiteit. Verblyf bestaan uit 2 dubbelkamers, 'n gesinseenheid en 'n selfsorg-eenheid. Die dubbelkamers is op die grondvloer en be...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Melrose Place Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf (ontbyt is op versoek beskikbaar) in Potchefstroom. Die gastehuis is 1,2 km vanaf die Noordwes Universiteit, 1 km vanaf MediClinic- en Mooimed-hospitaal, en ...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

114 Cachethof is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom se studente-area. Die woonstel is op die eerste verdieping van drieverdieping-woonstelblok. Die woonstel bied parkeerplek agter sekuriteitshekke op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Ventersdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za