Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ventersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ventersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ventersdorp

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n oorvloed staproetes, historiese monumente en natuurlike parke. Die dorp huisves ook die jaarlikse Aa...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 080
R594
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oude Dorp, Noordwes

Gaste Plaashuis is op ’n plaas 15 km vanaf Potchefstroom geleë en bied 'n heerlike wegbreek vir 8 gaste. Die plaas het 2 slaapkamers met dubbelbeddens wat die gebruik van 2 volledige badkamers deel. Daar is ’...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Lyon Paradise is net 13 km buite Potchefstroom op die R501 na Carletonville. Ons bied gerieflike verblyf in 'n pragtige plattelandse-landgoed langs 'n pekanneutplaas. Die venue is ideaal vir groot groepe of troues. ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oude Dorp, Noordwes

Provence Guest House is net 7 km buite Potchefstroom geleë op die R501 in die rigting van Carletonville. Die plaas bied 'n rustige atmosfeer met groot tuine. Die gastehuis beskik oor 2 smaakvol versierde kamers me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oude Dorp, Noordwes

Bietjie Boendoe B&B is 'n rustige plattelandse gastehuis 10 km buite Potchefstroom. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers met dubbel-, koninggrootte- en koningingrootte-beddens. Twee van die kamers het en suite-b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oude Dorp, Noordwes

Kom Bikki Hier - Oornag Verblyf is op 'n kleinhoewe net 10 km buite Potchefstroom op die Carletonville-pad geleë. Elke kamer het lugversorging en slaapplek vir 2. Daar is 2 kamers met koninggrootte-beddens wat in ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Coligny, Noordwes

Benson's Lodge is op 'n plaas en bied gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dié lodge is net buite Coligny en sowat 25 km vanaf Lichtenburg. Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oude Dorp, Noordwes

Thorntree Lodge is 'n bosveld-lodge sowat 3 km van Potchefstoorm se Bult, die Universiteit van Noordwes-Universiteit en 500 m van Featherhill trouvenue en spa af. Die lodge bied puik akkommodasie in 'n stil en rus...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Coligny, Noordwes

Coligny Hotel is 'n 3-ster-gastehuis wat privaat besit en bestuur word in die Hartland van die Maize Triangle, 200 km vanaf Johannesburg op die N14 en net 20 m vanaf Lichtenburg. Daar is 8 standaardkamers, 1 gesin-...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Amavi Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die akademiese dorp, Potchefstroom. Daar is verskeie doendinge om besoekers reg deur die jaar besig te hou soos voetslaanroetes, nasionale monumente, diere parke, his...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Ventersdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za