Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ventersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ventersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ventersdorp

Vanaf
R1 590
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Stay at DelMonté is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die middel van Potchefstroom. Die kompleks is ideaal geleë naby die Ou Teologiese Skole, restaurante en ander geriewe. Die woonstel beskik oor 2 e...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

69 on Rissik is in 'n stil voorstand van Potchefstroom, loopafstand van die Noordwes Universiteit. Verskeie restaurante, ander geriewe op Die Bult, asook die Fanie du Toit Sportgronde, Noordwes Krieketstadion, Astr...

Vanaf
R1 524
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vyfhoek, Noordwes

Baillies Manor Guest House bied B&B-verblyf in Van Der Hoffpark in Potchefstroom. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap en is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Verblyf word gebied in 23 u...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af. Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers....

Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Potchefstroom, Noordwes

Lekwena Game Lodge is 'n reservaat en 'n tuiste vir 'n hele klomp plante en diere. Lekwena bied 'n unieke Afrika-safari-ervaring tussen verskeie wildsbokke en 1 van die Groot 5. Die eksklusiewe wildlandgoed is langs...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Kosmossie Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf teen sakpaspryse op die eienaars se erf in Potchefstroom. Met 'n oorvloed staproetes, nasionale monumente, diereparke, museums, natuurparke en as die tuiste van di...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Cornerstone Selfsorgeenheid bied bekostigbare, gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom. Die voetslaanroetes, nasionale monumente, diereparke, historiese museums, natuurparke en die jaarlikse Aardklopfees bied me...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Down to Earth Guesthouse is in Potchefstroom geleë. Dié universitietsdorp het 'n lewendige studentegemeenskap, 'n landbou-ekonomie, en 'n puik gasvryheidsbedryf. Dit alles verleen 'n unieke atmosfeer aan hierdie d...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyfhoek, Mooivallei

Biekierus Selfsorg Akkommodasie is op 'n kleinhoewe in die hartjie van Potchefstroom geleë. Dit bied gerieflike en bekostigbare verblyf. Gaste kan kies tussen Die Shack, My Huisie, My Nessie, Die Boomhuis, die Spa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vyfhoek, Mooivallei

Kirstenbos is op 'n kleinhoewe in die Mooivallei Park-area in Potchefstroom geleë. Dié B&B is 5 minute se ry van Noordwes-Universiteit af en is naby mediese- en sportgeriewe in Potchefstroom geleë. Dié 2 kamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Ventersdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za