Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ventersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ventersdorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersdorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersdorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ventersdorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Ventersdorp

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse is 'n moderne gastehuis in die prentjiemooi Potchefstroom. Dié gastehuis bied luukse kamers in 'n uil-vriendelike omgewing. Die kamers is keurig en volgens 'n tema versier. Elke kamer het 'n en ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom, Noordwes

The View B&B word deur die eienaar bestuur en is net 15 minute vanaf die hartjie van Potchefstroom. Al die kamers is deel van die hoofhuis en is op die tweede verdieping geleë, wat slegs via trappe bereik word. D...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Ancient Emperor Guest Estate is 'n landgoed met 'n Romeinse tema in Potchefstroom. Dit is op die N12 Treasure Route geleë en gebou op die oewer van die Mooirivier. Dit is netjies weggesteek van die rep en roer van ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Riverview Guest Rooms is in Potchefstroom en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en familiebesoekers. Dit is naby Noordwes Universiteit sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaar...

15% af Naweke!
VanafR1 310
R1 114
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Bult, Noordwes

Oudrift Riverside Lodge word deur die AA erken en is geleë op 'n veilige landgoed in Potchefstroom. Dit is ideaal vir gaste wat smag na ontspanning en vir korporatiewe wegbreek. Die oord bied hartlike gasvryheid, '...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Mooivallei Park

4 Flamink bied selfsorg- of gasteverblyf en is in die stil voorstad Mooivalleipark in Potchefstoom geleë. 4 Flamink is ’n dubbelverdieping- grasdakhuis met 1 eenheid op die grondverdieping. Die eienaar woon op d...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Potchefstroom, Mooivallei Park

Ons Spens Gastehuis is in Potchefstroom geleë en bied verblyf in 7 gerieflike kamers. Dié dubbelverdiepinghuis het 6 kamers op die boonste verdieping en 1 kamer op die grondvloer. Die kamers beskik oor waaiers...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Mooivallei Park

Mooivallei Villa is in Mooivallei Park, Potchefstroom en bied verblyf in 2 eenhede. Die Mooivallei Villa-eenheid is 'n ruim selfsorg-eenheid met sy eie ingang. Dit bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapka...

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas is aan die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville geleë. Die gasteplaas het 17 stylvolle kamers waarvan 6 gesinskamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 s...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

d'Oude Molen is 'n luukse gastehuis wat al die warmte van 'n tuiste bied aan vakansiegangers of sakelui. Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-eenheid vir 2 mense, of 6 ruim kamers wat elkeen stylvol gemeubileer is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Ventersdorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za