Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7904 resensies.

Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose

"Food at Old Car Restaurant very nice and pizza outstanding."

Clarens, Vrystaat

Views

"Clarens is ons hemel op aarde! Kan ek méér sê? Dankie, Goeie Vader, vir hierdie beeldskone plek in die Vrystaat!"

Parys, Vrystaat

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

"Ons kom van Parys af. Dit is lekker om weg te kom van besige lewe."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Clarens is en bly 'n pragtige plek dwarsdeur die jaar."

Harrismith, Vrystaat

Reis n Rus

"Net reg geleë as mens rustig wil reis tussen die binneland en KZN se kusdorpe."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Pryse is buitensporig. Mense oor die algemeen nie vriendelik en behulpsaam nie. Inwoners is duidelik geïriteerd met toeriste. Hulle besef skynbaar nie dit is hul brood en botter nie. Clementines Restaurant kan hoog aanbeveel word vir top gehalte kos, aangename atmosfeer, goeie diens en billike pryse."

Bloemfontein, Vrystaat

Villa Rose Cottages

"Uitstekende mediese dienste beskikbaar."

Clarens, Vrystaat

Ongeag Self Catering House

"Die dorp het baie agteruit gegaan en die gebrek aan toeriste inligting is 'n leemte wat tog maklik iets aan gedoen kan word."

Bloemfontein, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Stad met 'n dorpsatmosfeer."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Lekker dorpie, great winkeltjies en restaurante. En pragtige area."

Bloemfontein, Vrystaat

Toscana Estate

"Trotse mense en plek."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Everybody was friendly and the town is ideal for over-night stay, but not for an extended holiday."

Parys, Vrystaat

Ella's Cottage

"Ons gaan een maal jaar as 'n ladies getaway en geniet dit elke keer."

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Oulike, skoon, Vrystaatse dorp met pragtige berge en mooi natuurskoon. Rus vir die siel en pure plaas."

Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa B&B

"Net nog 'n klein dorpie in die Vrystaat."

Senekal, Vrystaat

Bloekomsrus

"Senekal is nie die regte bestemming vir jou as jy heeltyd besig wil bly nie. Dit is ‘n rustige dorpie waar mens net kan gaan ontspan en vergeet van die besige stadslewe. Ek sal defnitief weer daarheen gaan!"

Clarens, Vrystaat

Mountain Villa 238

"Dit is hoekom ek altyd terugkeer na Clarens. Altyd lekker vir so 'n wegbreeknaweek."

Boshof, Vrystaat

DaCaPo Guesthouse

"Boshof is a typical small rural town. Don't expect to be entertained. Rather look for the opportunities to connect with the locals and enjoy the wonderful regional beauty."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"What a lovely town, very beautiful and lots of restaurants and coffee shops to visit. I highly recommend O's Restaurant, we had a lovely anniversary dinner outside on the river the setting is stunning."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Nice and friendly and quaint, will visit again."

Bloemfontein, Vrystaat

Blue Crane Guest House

"Nie regtig 'n vakansiebestemming nie."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Dit is 'n baie klein dorpie, en die paaie is baie erg. Jy moet kies watter slaggat is vir jou beter."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Small quaint village, beautiful views."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Heerlike eet- en kuierplekke. Interessante winkels."

Bethulie, Vrystaat

Karoo Pandok

"Pragtige dorp. Ryk aan geskiedenis."

Blad
Blad 135 - Wys 4021 tot 4050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang