Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 7107 resensies.
. - 6th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ons vierde besoek aan Clarens en steeds 'n aangename bestemming.
. - 5th April 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Maklik toeganklik tot eetplekke en ander fasiliteite.
. - 3rd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is mos LEKKER!
. - 3rd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Love the natural beauty of the area. Clarens is a must for folk who like to shop in quaint little shops.
. - 2nd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ideale plek om te kom uitspan. Lekkerste eetplekke en baie koopplekke. Die omgewing en natuurskoon is onbeskryflik.
. - 2nd April 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
Dis 'n stil en rustige omgewing.
. - 2nd April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Parys is ongelooflik.
. - 26th March 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
'n Lekker gevestigde omgewing.
. - 26th March 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Uitstekend!
. - 24th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie, rustig en alles wat jou laat vergeet van al die stres by jou werk.
. - 24th March 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Voordeel is dat dit so naby aan die universiteit is, so vir ons ouers van ver met kinders op UFS is dit baie voordelig.
. - 22nd March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker wegbreekplek.
. - 20th March 2015
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Aanbeveel!
. - 19th March 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Was regtig fantasties, goeie waarde vir geld, baie dankie!
. - 19th March 2015
staying in Smithfield, Vrystaat
Pragtige dorpie.
. - 19th March 2015
staying in Fleurdal, Vrystaat
Fleurdal is naby genoeg aan die stad en universiteit.
. - 17th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige plek met baie om te sien en baie plekke om te eet en kuier. Sal wragtig weer gaan.
. - 16th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie interessante dorpie. Aangenaam om daar rond te loop en alles te besigtig. Kan pragtige aandenkings en ander artiekels aankoop. Oulike resturante, veral die heerlike wafels, pannekoeke en melkskommels!
. - 14th March 2015
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Baie mooi woonarea.
. - 14th March 2015
staying in Jacobsdal, Vrystaat
Die begraafplaas in Jacobsdal is besonders - veral die bome en struike.
. - 14th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dit was ons 4de besoek en daar was elke keer iets nuuts te sien!
. - 13th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige natuur met omliggende berge.
. - 12th March 2015
staying in Parys, Vrystaat
It was gladdening to see the streets have been repaired since the last time we were there. Interesting little shops and very friendly people.
. - 12th March 2015
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Dit is naby die skool in 'n baie rustige area, gerieflik vir funksie by die skool en baie sentraal geleë naby die wonderlike Oliewenhuis museum en venue.
. - 12th March 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Baie mooi.
. - 12th March 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Gerieflike winkelsentrum en kitskosplekke naby, sonder die harwar van stadsverkeer.
. - 12th March 2015
staying in General De Wet, Vrystaat
Nie te slegte woongebied nie.
. - 12th March 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
'n Baie rustige woonbuurt ...
. - 11th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Wens net ek het meer geld gehad om uit te gee op al die mooi goete wat my ogies gesien het. Dit is 'n wonderlike plek met al die nodige fasiliteite.
. - 11th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi natuur maar vind die winkels baie duur.
. - 11th March 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Goeie ligging.
. - 10th March 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Verblyf in Universitas is baie gerieflik omdat alles so vinnig en maklik bereikbaar is.
. - 10th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie met die lekkerste snuffelwinkels. Het 'n plaasgevoel ervaar met al die windpompe en kuierplekkies daar.
. - 6th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Beerfest weekend is awesome, but appreciating Clarens needs no other distractions.
. - 5th March 2015
staying in Parys, Vrystaat
Ons geniet Parys elke keer as ons daar gaan kuier. Ons is mal daaroor om in al die pandjieswinkels rond te loop en bring elke keer 'n vrag oudhede terug huis toe.
. - 5th March 2015
staying in La Provance, Vrystaat
La Provance is 'n baie netjiese en rustige area. Ek beveel die area enige tyd aan.
. - 5th March 2015
staying in Parys, Vrystaat
Parys is 'n pragtige plattelande toeristedorpie.
. - 1st March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is natuurlik die mooiste plekkie wat ons nog beleef het. Ons kan nie wag om Clarens weer te besoek nie.
. - 26th February 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie sentraal, naby inkopiesentrums.
. - 26th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Lekkerste restaurante wat ek nog in een dorp beleef het!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]