Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Walmer Estate

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Walmer Estate van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Walmer Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walmer Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Walmer Estate

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, Strandgebied

The Halyard se luukse selfsorgwoonstelle bied ongelyke uitsigte van Kaapstad. Van die boonste verdiepings van die stad se ikoniese nuwe Foreshore-gebou geniet gaste die unieke ervaring om oor die hele stad te kyk. K...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Observatory, Kaapstad

Die Klein Stal is 'n rustige wegbreekplek uit die besige, boheemse Observatory. Die alleenstaande kothuis is in die eienaar se pragtige tuin. Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en s...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Die Vredehoek Rooftop Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Vredehoek, Kaapstad. Dit is naby die middestad aan die voet van Tafelberg en hiér kan gaste waarlik die Kaapstad-leefstyl ervaar en 'n uitsig oor die stad, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Roeland Apartment bied gasteverblyf in Kaapstad se middestad. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede in en om die sakekern. Hierdie solderwoonstel is ideaal vir 2 ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

7 Ray Mansions is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Vredehoek wat pragtig versier is en 'n uitsig oor die stad, op Signal Hill en Tafelberg het. Die woonstel bied stylvolle gerief met maklike toegang tot die MyCiTi-roete...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oo...

Vanaf
R2 595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Canterbury Square bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Tuine in Kaapstad geleë. Die gebou is naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in Kaapstad se sakekern. Dié woonstel is op die boonste ve...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 260
R819
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

801 Four Seasons is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal naby 'n verskeidenheid sake- en vakansiegeriewe. Dié woonstel is op die agtste verdieping en is toeganklik ...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

1306 Four Seasons is 'n selfsorgwoonstel op die dertiende verdieping van die Four Seasons-gebou in die Kaapse middestad. Gaste kan 'n panoramiese uitsig op Tafelberg en Leeukop en oor die stad vanuit die woonstel ge...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 260
R819
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Four Seasons 1208 by CTHA is 'n moderne vakansiewoonstel wat met lieflike uitsigte oor die stad en hawe spog. Daar is 'n swembad op die dek en 'n gimnasium en onthaalarea wat 360º-uitsigte oor die Moederstad en op ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]