Geverifieerde Resensie
Wes-Kaap
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wes-Kaap bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 44240 resensies.
"Dit is ons hart se punt. Ons het ten minste twee keer 'n jaar 'n wegbreek hier om ons vrede op die strand te vind."
Hemel-en-Aarde Vallei, Wes-Kaap
High Season Farm Luxury Cottages"A beautiful part of the Western Cape!"
"Die wind is nie baie vriendelik nie en dit laat jou nie regtig toe om 'n dag op die strand te spandeer nie. Die area is baie mooi en netjies en die winkelsentrums is naby. "
"Ek is mal oor Stilbaai. Tot die mate dat ek nou uiteindelik daar in grond belê het. Ek hoop om binnekort van die pragtige plek 'n inwoner te wees."
"Wonderlike platloop-strand met al die nodige winkels en meer. Heerlik sentraal geleë."
"Vishoek staar 'n afgrond in die gesig, veral die hoofstraat. Die strande word altyd netijies gehou, maar die chaos in die hoofstraat is nie wenslik nie."
"Nice place to stay if you are a fisherman. It's safe and all your gear is safe as well. Lots of fishing information from the locals."
"Dit is loopafstand van die winkels af en dit is baie maklik om by die see uit te kom vir vermaak."