Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Sal enige vakansieganger aanbeveel om Myoli Strand te besoek. Sal die dorp weer besoek."
"Gaan defnitief weer terug kom vir 'n langer tyd om die besienswaardighede te aanskou."
"Oudtshoorn is die perfekte bestemming vir families met klein kinders. Ons was veral beïndruk met die natuurskoon en variasie van aktiwiteite in en om Oudtshoorn. Ons wou bietjie wegkom van die bekende vakansie dorpe en stede, en Oudtshoorn was 'n baie goeie keuse. "
"The Strand is beautiful, perfect stretch of beach for long walks, lovely for swimming. Variety of restaurants, street stalls, we will definitely recommend this beautiful setting as a holiday destination. "
"Baie mooi dorp met baie besienswaardigehede. Wonderlikke Karoo-lam by die slaghuise beskikbaar. Karoo Nasionale Park is ook net 'n klipgooi ver."
"Wat 'n veilige en rustige bestemming met die oulikste en heerlikste snuffel- en kuierplekkies. 'n Moet om te besoek."
"Paternoster is die perfekte bestemming vir 'n vakansie waar mens wil afskakel en net relax."
"Worcester needs to invest in kids activities, there is just not enough for kids to do."
"Wildernis bly ons gunsteling bestemming as ons daardie streek van die land besoek."
"Lots to explore, and nice walks along the cliffs. Enjoyed Grotto Beach despite the weather. Nice restaurants and shops. Good destination. "
"Puik vakansiebestemming, pragtige natuurskoon, see is lieflik en iets om te beleef. Sal enige tyd teruggaan Mosselbaai toe en dit vir enige iemand aanbeveel."
"Ons het al te vore in Wildernis tuis gegaan en dit so geniet. Dis 'n asemrowende plek met iets vir elke ou se belangstelling en 'n definitiewe moet op die toeriste lys."
"Dis regtige 'n ongelooflike plek! Die mense is vriendelik en die dorpie prentjieboek mooi! Eseltjiesrus is 'n definitiewe moet! Ek sal more daar gaan woon! Asemrowend!"
"Lambertsbaai is 'n lieflike skoon dorp en die perfekte dorp vir lekker ontspan."