Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Brackenfell, Wes-Kaap

Shirley's Place

"Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel."

Struisbaai, Wes-Kaap

Struisbaai Beach House

"Pragtige rustige kusdorpie met alles wat mens nodig sou hê vir 'n wegbreekkansie."

Riversdal, Wes-Kaap

Die Opstal

"Warm reception received in Riversdal. For a small town, they have everything you need!"

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige dorpie vol interessanthede en uitstekende restaurante. Besoekers moet ten minste twee nagte oorbly. En moenie die Swartbergpas oorslaan nie. Dis pragtig en moenie dat die smal grondpad jou afsit nie."

Wildernis, Wes-Kaap

Rinkink Beach House

"Baie lekker geroei op die rivier en die stilte geniet."

Brandwacht, Wes-Kaap

Feel @ Home

"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "

Montagu, Wes-Kaap

360on62 Mountain View Farm Cottages

"Een van die mooiste dorpe in die Wes-Kaap."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton on Sea Cottages

"It is no doubt a place to go."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oakdene Guest House

"Beslis 'n besoek werd."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Alika's

"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Paradise Found

"Baie lekker vakansieplek."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Die dorp het dadelik ons harte gesteel en ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en dorp is silwer skoon. Wat 'n plesier!"

Paternoster, Wes-Kaap

Jongnooientjiesfontein

"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Mooiste dorp in die land."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Church Hills Boutique Guest House

"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Log Home

"Baie mooi dorp."

Ladismith, Wes-Kaap

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

"Oulike dorpie, paaie bietjie aandag nodig in die dorp, maar mense vriendelik."

Suurbraak, Wes-Kaap

Suurbraak Schuur

"Suurbraak het baie potensiaal."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Vista

"'n Ware paradys."

Greyton, Wes-Kaap

Oewerzicht Farm Cottages and Campsite

"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."

Wildernis, Wes-Kaap

ANEW Resort Wilderness

"Each time we go to Wilderness we find new places to explore, suppose that's what keeps us coming back for more!"

George, Wes-Kaap

Blue Whale Resort

"George is 'n pragtige dorp en is lekker sentraal geleë. Ons dink selfs om dalk daar af te tree. "

Stilbaai, Wes-Kaap

Wegkruip Stilbaai

"Dis ons toekomstige aftree-dorpie. Een woord som Stilbaai die beste op en dit is: amazing! "

Robertson, Wes-Kaap

Die Kraaltjie

"Mal oor die plek, besoek Robertson gereeld!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Seagulls Seasong

"Baie lekker plekkie."

Blad
Blad 1115 - Wys 33421 tot 33450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang