Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Ons is mal oor George. Dis 'n baie eksklusiewe plekkie met soveel om te doen en lieflike omliggende strande."
"The city tourism department should provide establishments such as yourselves and the places to stay a regular newsletter or website of things to do and places to go, etc."
"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."
"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."
"Cape Town is the place to be. Come and see the stunning views or do a wine tasting, Cape Town has it all."
"Ons het die toring gaan besoek op Saterdag en gebruik gemaak van hul vriendlike restuarantjie. Die vriendlikste diens daar ontvang."
"Ons weet die dorp kan tydens vakansietyd baie besig raak, maar was vir 'n wintersnaweek baie bedrywig. Ons kan dit hoogs aanbeveel."
"Pragtige bestemming om te besoek en soveel besienswaardighede. 'n Defnitiewe moet-sien!"
"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."