Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Mossel Bay, Western Cape

Eden Guest House B&B

"n Lekker vakansiebestemming en naby aan George, Stilbaai en vele meer. Omgewing is pragtig en weer matig."

Knysna, Western Cape

Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment

"Beslis die moeite en waarde vir geld werd."

Swellendam, Western Cape

Upper Deck Self-catering Apartment

"Regtig 'n pragtige, geskiedkundige dorp met lekker eetplekke."

Gouritz, Western Cape

SandyPaws

"Baie still plekkie. Lekker wegbreek van die gewoel af. "

Knysna, Western Cape

Bibi Ellipsis

"Knysna is die mooiste plek die see die hawe en sommer alles."

Cape Town, Western Cape

Lakeside Mountain Loft

"Just amazing. Didn't want to leave."

Prince Albert, Western Cape

The Karoo Prinia

"Een van my gunstelingdorpe!"

Mossel Bay, Western Cape

Innikol 38

"Mossel Bay is a beautiful place. I love the upgrades that were done. Nice place to vacay with family and friends."

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Sal nie weer daar gaan kuier of aanbeveel nie. Sal liewer na Strandfontein gaan. Dit het 'n beter indruk op ons en vriende gemaak."

Riversdale, Western Cape

Die Opstal

"Die omliggende areas is pragtig, die Korintepoortdam net buite Riversdal is beslis 'n besoek werd."

McGregor, Western Cape

Ons Huisie

"A calm little village which was a gift to be able to enjoy a walk in each day."

Swellendam, Western Cape

33 Berg Self-Catering

"Swellendam het soveel historiese besienswaardighede, wat jou 'n hele paar ure kan besig hou. Die omgewing is baie mooi, en daar is goeie restaurante om by te gaan eet, asook genoeg winkels as jy van inkopies hou."

Paternoster, Western Cape

Aloha 3

"'n Lekker plekkie langs die see."

Kleinmond, Western Cape

Alpaca Cottage

"Kleinmond sal ons beslis weer sien."

Boland, Western Cape

Orange Grove Wouterspan Lodge

"Stunning and beautiful part of our country."

Swellendam, Western Cape

Bergview Guesthouse Swellendam

"Die dorp is baie skoon en die mense is almal so vriendelik. Ons het so tuis gevoel."

Struisbaai, Western Cape

Sjoe

"Love Struisbaai!"

Merweville, Western Cape

Kom Kyk Cottage

"Lovely town. More people should go there."

Calitzdorp, Western Cape

Bella de Karoo

"Good and interesting."

Stellenbosch, Western Cape

Boord Gastehuis

"A lot of awesome restaurants to visit."

Greyton, Western Cape

Die Wasbak

"Greyton is 'n wonderlike toeristebestemming. Die dorpie is pragtig en die restaurante wonderlik. Die natuurreservaat is skouspelagtig en goed versorg. Greyton se internet is stadig, maar ons verneem dat hulle besig is om vesel-internet te installeer. Ons sal beslis teruggaan!"

Cape Town, Western Cape

Odeon Beach Break

"Altyd lekker in die Kaap as die weer saamspeel."

Paternoster, Western Cape

Sandals

"Nice town with quirky shops and lots of restaurants. I like the village feel and coordinated styles and colours schemes. One of my favourite seaside towns."

Page
Page 317 - Showing 9481 to 9510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers