Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32987 resensies.
Daniel M. - 7th January 2019
staying in Table View, Wes-Kaap
Geen fout met die area nie. Mooi strand en alle winkels lekker naby. Sou net graag meer tyd daar wou spandeer, maar is lekker sentraal geleë. Naby Kaapstad, Bloubergstrand en binnelandse bekende wingerdplase.
Koos B. - 7th January 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Lieflike dorpie aan die voet van Meiringspoort.
Danelle V. - 7th January 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
As jy van 'n besige vakansie hou is dit die regte plek. Verkeer net tydrowend.
Sharon H. - 7th January 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Spotlessly clean, vibrant little gem of a town.
Marna D. - 7th January 2019
staying in De Hoop Nature Reserve, Wes-Kaap
Jy mis werklik 'n unieke ervaring as jy nog nie by De Hoop was nie!
Takkie V. - 7th January 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Altyd 'n goeie bestemming om vakansie te hou met goeie strande en lekker kos plekkies!
Eleanor A. - 7th January 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Alles is in loopafstand te kry Is. Lekker by die see.
Robyn-ann W. - 7th January 2019
staying in Perlemoenbaai, Wes-Kaap
Goed geleë.
Rina V. - 7th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtig en nog net so mooi soos altyd.
Dedire R. - 7th January 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie lekker rustige plek.
Samantha V. - 7th January 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
A nice little town.
Nkosana C. - 7th January 2019
staying in Kuilsrivier, Wes-Kaap
Kuilsrivier is a great destination.
Nicolene H. - 7th January 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
My 1st time but was excellent. Tops.
Gd V. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dit is nou ons nuwe gunsteling strand en vakansiebestemming.
Denise H. - 7th January 2019
staying in Glencairn Heights, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon met mooi en veilige staproetes.
Ben W. - 7th January 2019
staying in Wellington, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Albertus L. - 7th January 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Rustig en die Weskus padstal doen die ding. Kos is heerlik en die diens vriendelik en die groentemark by die ingang is 'n bonus. Die strande en strate is skoon en netjies. Hou so aan Yzerfontein.
Ben W. - 7th January 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die mooiste dorpie met soveel om te sien. Die rustigheid is voelbaar en die huisies en omgewing is 'n bonus vir toeriste!
Marietjie S. - 7th January 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Was wonderlik, sal enige tyd weer Yzerfontein besoek.
Ben W. - 7th January 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Pragtige dorpie! Net geen eetplekke oop op vakansiedae nie.
Karin N. - 7th January 2019
staying in Bellville, Wes-Kaap
Baie besig, maar lekker sentraal.
Francis V. - 7th January 2019
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Saldanhabaai Munisipaliteit klop op die skouer, strande baie skoon, netjies en veilig. Dankie dat strand beman was met veiligheid beamptes.
Pieter V. - 7th January 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Maklik bereikbaar van oral af. Die area laat jou veilig voel en dit is skoon.
Anita V. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Tourists have many activities in Oudthoorn to enjoy and well worth a visit.
Hayley S. - 7th January 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Naby alles.
Daleen D. - 7th January 2019
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Barrydale is 'n pragtige en skoon dorp met netjiese huise. Dis wonderlik om te sien hoe die ou boustyl in stand gehou word. Daar is ook baie interessante plekke in die omgewing om te besoek!
Anthea K. - 7th January 2019
staying in Klawer, Wes-Kaap
They should be more activities in the area for families to do while on holiday.
Francois M. - 7th January 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Lang ente se stap en mooi plekke om net te sit en oor die see uit te kyk. 'n Pragtige wegbreekplek.
Andra B. - 7th January 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Clinton O. - 7th January 2019
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets.
Hennie S. - 7th January 2019
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Saam met Struisbaai is dit 'n oorweging. Andersins is grootste aantrekkingspunt die Suidpunt tussen Indiese en Atlantiese oseane vir 'n unieke foto-geleentheid.
Jacobus K. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Lekker besige plek in vakansietyd.
Carinie V. - 7th January 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Lekker plek en baie sentraal.
Jacobus K. - 7th January 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dorpie is heerlik bedrywig in vakansietyd.
Mariette F. - 7th January 2019
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie, vol verassings, sal beslis weer wil besoek.
Betsie D. - 7th January 2019
staying in Saldanha, Wes-Kaap
Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande.
Linda O. - 7th January 2019
staying in Myoli Strand, Wes-Kaap
Lovely beach, would love to go back soon.
Marie S. - 7th January 2019
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Baie goeie restaurante en mooi wandelpad as jy hou van stap.
Lynn F. - 7th January 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Perfectly situated in Plettenberg Bay
Laetitia V. - 7th January 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00).

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za