Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Doringbaai is 'n klein kusdorpie, net een handelaar wat als verkoop van brood tot brandstof."

Hartenbos, Western Cape

Treklaer Lodge

"Dit sou help as hulle my voor die tyd laat weet het dat ons nie daar kon vertoef nie en nie op die dag wat ons daar aankom nie. Ek is eintlik teleurgesteld."

Paternoster, Western Cape

Asteroidea

"Beslis een van ons gunsteling Weskusbestemmings."

Glentana, Western Cape

Melkhoutkloof Guest House

"Pragtig, skoon, veilig en "lekker" mense! Stil strand en "well manicured". 'n Heerlike plek vir siel en liggaam."

Hartenbos, Western Cape

De Branders 50

"Hartenbos bly maar die beste vakansie in Suid Afrika."

Paternoster, Western Cape

Paternoster Hotel

"Asemrowend mooi en rustig."

Paternoster, Western Cape

Komyntjie 3

"Ons is mal oor Paternoster en sal beslis weer daar gaan vir vakansies in die toekoms. Interessante plekke om te besigtig: Tietiesbaai (Veral die Seekombuis restaurant), Stompneusbaai, Brittanica en Veldrif."

Oudtshoorn, Western Cape

Oppi Dam

"Die plek is warm."

Vermont, Western Cape

La Gratitude

"Oulike plekkie. "

Olifantskop, Western Cape

Three Feathers Cottages

"Olifantskop is perfect for a breakaway out of the big city. It is so peaceful and beautiful. "

Port Owen, Western Cape

Harbour Lights

"Dit is 'n rustige veilige omgewing met die mooiste uitsig ooit."

Bay View, Western Cape

Mossdop

"Pragtige area met beeldskone strand."

Tulbagh, Western Cape

Raptor Rise Farm

"Interesting rural town worth while a visit."

Witsand, Western Cape

@ The Whales

"Surprised to find limited shops and other facilities."

Still Bay West, Western Cape

Wag-'n-Bietjie

"Perfekte wegbreekplek!"

Gardens, Western Cape

Oranjehof Studio C8

"Tuine is strategies, maar dis nie vir toeriste wat op die strand in 'n yoga posisie wil ontspan nie - kies Blouberg. Dis vir stadsbesoekers, parlementêre besoekers of besigheidsmense. Jy moet 'streetwise' wees. Ek beveel dit nie aan vir mense wat van loopringe gebruik maak, nie hul eie tas kan dra nie of glo die wêreld is 'n goeie plek nie - daar's boemelaars die hele Kompanjiestuine vol en kriminele wat op die uitkyk is vir maklike teikens. As jy besigheid het om te doen, vinnig kan loop en wakker is, sal jy lekker bly."

Port Owen, Western Cape

Marina point 25

"Great holiday break away entertainment."

Betty's Bay, Western Cape

Lazy Ways Cottage

"Bettysbaai het 'n pragtige Botaniesetuin met staproetes, 'n massiewe duin, lang kus wandelweë en is heerlik stil. Beslis 'n besoek werd."

Robertson, Western Cape

On the 18th

"Altyd die moeite werd."

Elands Bay, Western Cape

Ons Huisie

"Vir seker nie vir mense wat wil fliek en malls besoek nie. Rustige stilte en vrede! "

Bredasdorp, Western Cape

Staandakkie Guest Cottage

"Platteland. Skoon en netjies waar ons was. Oulike inkopie sentrums."

Riebeek West , Western Cape

Church Hills Boutique Guest House

"Dit is beslis die beste bewaarde geheim in die Wes-Kaap. Dankie tog ons het dit ontdek. Ons sal beslis weer terugkeer na Church Hills en Riebeek Wes/Kasteel. Ek kan verstaan waarom kunstenaars dol is oor hierdie stukkie aarde. Selfs in hierdie droogte waarin ons gewikkel is, is dit 'n stukkie hemel hier op aarde."

Longacres Country Estate, Western Cape

Camelot Cottages

"Het Thali Thali terdeë geniet en Boesman Restaurant 'n besliste aanbeveling."

Page
Page 977 - Showing 29281 to 29310
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers