Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R2 290
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Blouberg Bliss Beach Condo is 'n selfsorg-strandwoonstel in Bloubergstrand met lieflike uitsigte oor die see vanaf die privaat balkon. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek. Die woonstel is geskik vir 4 en h...

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blaauwberg Beach Hotel is langs die see in Blouberg met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Die hotel bied 4 kamerkategorieë. Al die kamers is smaakvol ingerig en het 'n koning...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R864
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Kitesurfer’s Paradise Bloubergstrand is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel met 'n uitsig oor die see en bied slaapplek aan 2 gaste. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisigers of vlieërbranderplankrye...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Bentley's Guesthouse het 4 sterre volgens die Toerisme Graderingsraad van Suid Afrika en is perfek geleë in 'n stil straat net 400 m van die gewilde Bloubergstrand in Kaapstad af. Bloubergstrand spog met 'n uitstek...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

G04 90 Beach Boulevard is 'n skouspelagtige woonstel teen die strand in die veilige Beach Boulevard-kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel het pragtige, ononderbroke uitsigte op Tafelberg en Bloubergstrand en is d...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Kite Beach is 'n lieflike ateljee-woonstel van 25 vierkante meter vir 2 in 'n kompleks op die strand in Table View. Die woonstel is smaakvol versier en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-ba...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

5 Coral Habi Stylish Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Bloubergrant, Kaapstad. Die kompleks is net 2 strate van die strand af en is naby restaurante, kroeë en winkels in die area. Die ...

Vanaf
R5 335
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Windblom Retreat is ’n selfsorg-vakansievilla in Bloubergstrand, met ’n perfekte ligging om ’n pragtige uitsig van die Atlantiese Oseaan en Tafelberg te geniet. Dis die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad en d...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

90 On Beach Boulevard is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Beach Boulevard 101 is 'n bekoorlike tweeslaapkamerwoonstel teen die see in Bloubergstrand. Dis toegerus met alles wat jy vir jou selfsorgwegbreek benodig en die puik ligging pla natuurlik glad nie! Die hoofslaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]