Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R2 315
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Infinity 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand. Dit is perfek vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf na aan die see en 'n verskeidenheid geriewe en doendi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

602 Infinity is 'n luukse selfsorgwoonstel op Bloubergstrand se seefront met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan, op Tafelberg, die stad, V&A Waterfront en Robbeneiland. Dit het deur die jare 'n gewilde keuse vir wi...

Vanaf
R1 905
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Beachfront Beauty is ’n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand met ’n pragtige uitsig op Tafelberg, Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na ’n seevakansie. Dié woonstel he...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

The Penthouse kyk uit oor Blouberg se wit strand en spog met onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Dié dakwoonstel bied heelwat ruimte en verblyf vir 6 persone wat op soek is n...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Perfect Home, Perfect Views in Bloubergstrand bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, moderne huis met 3 slaapkamers en 'n aparte woonstel op die boonste verdieping. Dis langs Blouberg se kus wat bekend is v...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Dié moderne en stylvolle woonstel is in Bloubergrant in die The Bay Woonstelkompleks geleë. Dit het ononderbroke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland en is binne loopafstand van die strand...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

401 Infinity Apartment is in Bloubergstrand, die gewilde voorstad van Kaapstad geleë, en is slegs ’n paar meter van Bloubergstrand se strand af. Die eenheid geniet onbelemmerde uitsigte oor Kaapstad, Tafelberg en...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

The Bay A101 is 'n moderne en stylvolle woonstel in die Bay-woonstelkompleks in Bloubergrant. Dit spog met ononderbroke uitsigte van die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland en is stapafstand van die strand ...

Vanaf
R989
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Infinity G9 Ocean View Apartment bied selfsorgverblyf in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand en 'n paar restaurante. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R1 281
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Ocean View Infinity 303 is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Dié woonstel is stylvol en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n apa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za