Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van West Beach

4.5 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van West Beach van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in West Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

West Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf West Beach

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Infinity Apartments LG8 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 1 slaapkamer. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die baai tot by Tafelberg. Dis in 'n kompleks in Bloubergstrand, stapafsta...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergrant, Wes-Kaap

Waves Echo is 'n selfsorgwoonstel in 'n gegoede deel van Bloubergstrand. Hierdie woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, kroeë, koffiewinkels en kuierplekke asook een van die Kaap se mooiste strande. Di...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

The Bay A801 is in Table Bay View, Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel het 2...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 495
R1 271
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

602 Infinity is 'n luukse selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n wittebrood, spesiale geleentheid of 'n sielsverkwikkende vakansie. Die woonstel is op Bloubergstrand se seefront met 'n uitsig oor die Atlantiese Ose...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Beachfront Beauty is ’n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand met ’n pragtige uitsig op Tafelberg, Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na ’n seevakansie. Dié woonstel he...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

The Penthouse spog met 'n uitsig oor Blouberg se wit sandstrand, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland, en op Tafelberg. Dié dakwoonstel is lekker ruim en het slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na vakansieverblyf...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Dié moderne en stylvolle woonstel is in Bloubergrant in die The Bay Woonstelkompleks geleë. Dit het ononderbroke uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland en is binne loopafstand van die strand...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

401 Infinity Apartment is in Bloubergstrand, die gewilde voorstad van Kaapstad geleë, en is slegs ’n paar meter van Bloubergstrand se strand af. Die eenheid geniet onbelemmerde uitsigte oor Kaapstad, Tafelberg en...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Infinity G9 Ocean View Apartment bied selfsorgverblyf in Table View, Kaapstad. Die kompleks is naby die strand en 'n paar restaurante. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Ocean View Apartment Infinity 303 is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand geleë, naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Dié woonstel is stylvol en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die West Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]