Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Wildsplase (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Westdene

4.2 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Westdene van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Westdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Westdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westdene selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westdene Selfsorg-eenhede - Bloemfontein

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene

Rosedene Guest House bied selfsorgverblyf in Westdene in Bloemfontein. Verblyf word in 3 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 of 3 gaste gebied. Elke woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene

Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, 'n sitkamer en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly. Die eenheid het lugversorging en beskik ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Westdene

Rosedene 6 is 'n selfsorg-eenheid in Westdene, Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea met 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, br...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

MacLeod House bied 3 moderne selfsorgkamers wat smaakvol ingerig is. Dié huis is in die hartjie van Bloemfontein naby winkels en restaurante geleë. Dis ook 'n klipgooi vanaf St. Andrews-skool en naby Medi-Clinic, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Westdene

Thula at Connor is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en dit is naby verskeie geriewe geleë. Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 en suite-slaap...

Vanaf
R1 795
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Westdene

90 Kellner is 'n selfsorgwoonstel in Westdene, een van die bekendste dele van Bloemfontein. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene

Brebner Place is 'n gastehuis in Bloemfontein. Hier kan jy verwag om die vrede en warmte van die Vrystaat in sy volle glorie te ervaar. Die nuut opgeknapte Vodacom Stadion is in Bloemfontein geleë, en hier kan jy k...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Westdene

Tortilla no 3 is 'n losstaande selfsorgdorpshuis in Westdene en is ideaal vir sakereisigers, gesinne en kort- of langertermynverblyf. Die dorpshuis is lekker sentraal naby winkelsentrums en skole geleë, en die Medi...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Westdene

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

@ Home bied 3 kothuis-opies in Bloemfontein: Klein-Ma-Getryn, Sanna-Ko-Huistoe of Martha-se-Herberg. Elke eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westdene selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Westdene akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Westdene akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]