We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:

Geverifieerde Resensie

Yzerfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1162 resensies.

Yzerfontein

LeRens Haven B&B

"It was a very neat, clean town."

Yzerfontein

Chez James

"Buy your bread from Rosemead Bakery."

Yzerfontein

Only Sometymz

"The place itself is clean, the people are friendly."

Yzerfontein

Cest La Vie - That's Life

"Puik en nogmaals puik!"

Yzerfontein

Paradijs Sig

"Very friendly and clean. Such a pleasure to even discover clean public toilets."

Yzerfontein

16 Mile No 19

"Love Yzerfontein!"

Yzerfontein

30 Volstruis

"Inwoners is baie vriendelik. Plek was baie veilig en rustig."

Yzerfontein

Kalahari & Namib Cottages

"Yzerfontein is een van die mooiste plekke om te besoek! 'n Juweel in eie reg."

Yzerfontein

Emmaus-On-Sea

"'n Skoon dorp en mense vriendelik."

Yzerfontein

Sunset Villa

"A very friendly place. The people and service are just great. A beautiful place right next to the beach, what more could a girl ask for."

Yzerfontein

LeRens Haven B&B

"Baie oulike dorpie, pagtige see."

Yzerfontein

90 on Atlantic

"Beautiful, quiet and reserved town. Perfect for a peaceful getaway from the city."

Yzerfontein

Jacobuskraal Yzerfontein Farmhouse

"Yzerfontein is 'n fantastiese plek, veral wanner jy sekere van hul restaurante ontdek. En dan is daar Darling wat baie naby is, asook !Khwa ttu wat ek hoogs aanbeveel. "

Yzerfontein

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa

"Beautiful place to stay for a relaxing time away from the busy city."

Yzerfontein

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa

"Pragtige dorp met 'n gerieflike SPAR en alles wat mens nodig het."

Yzerfontein

Arum Villa

"Saterdagmark sal ook lekker wees. Veilig, skoon en rustig."

Yzerfontein

On the Beach

"Watter vriendelike mense. Oral waar ons gegaan het was die mense altyd vriendelik en lekker geselserig."

Yzerfontein

At @ C

"Geniet altyd ons kort kuiers by Yzerfontein."

Yzerfontein

Pikant

"Mooiste mooi. Sal dit weer wil besoek."

Yzerfontein

64 Atlantic Drive

"Ek en my seuns is mal oor Yzerfontein!"

Yzerfontein

Lugkasteel

"Yzerfontein is a very safe and peaceful retreat with friendly people, wonderful restaurants and well equipped shops."

Yzerfontein

Kaalvoet

"Sal enige tyd weer besoek."

Yzerfontein

Coastal Cottage

"Heerlike vakansiedorp."

Yzerfontein

No17 on Mile16

"Beautiful area with friendly people, but not much to do for entertainment."

Yzerfontein

64 Atlantic Drive

"Een van my gunstelingbestemmings, gaan gereeld besoek daar aflê."

Yzerfontein

Seaside Story

"Hierdie was ons eerste, maar nie laaste besoek aan dié pragtige dorp nie! En ons is mal oor die artisan bakery!"

Yzerfontein

Jannie se huis

"Lovely break away from the business of the city and close enough to numerous sights to see."

Yzerfontein

Lugkasteel

"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem