Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Addington Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Addington Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addington Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Addington Hospital

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Beach Blessing Townhouse - Dock Point 13 is 'n gerieflike Eduardiaanse semi-private meenthuis in Durban, naby Ushaka Marine World en Durban se strandfront. Dis ook net 3,5 km van die hawe en net 3,4 km van die Durba...

Vanaf
R1 010
per nag (plek vir 2)
Oord in Durban SSB, South Beach

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar is 76 luukse woonstelle wat hoog op geleë is en dus spog met beeldskone see-uitsigte. The Palace ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Die Sails Penthouse C70 is in die Point Waterfront, 'n hawedorpie by die ingang van Durban se hawe geleë. Dié selfsorgwoonstel is naby uShaka Marine World en Durban-suid Strand. Die woonstel het slaapplek vir 4 v...

20% af Aanbod!
Vanaf
R2 242
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

The Bond Square is ‘n selfsorgwoonstel in Point Waterfront, naby die ingang tot Durban se hawe. Die woonstel is ideaal vir vriende of ‘n gesin en bied ‘n uitsig oor die Indiese Oseaan van die balkon af. Dié ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

The Sails G4 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelblok in Durban se middestad geleë is. Die woonstel is ideaal vir 1 of 2 persone wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

B16 Point Bastille bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in die Point Bastille-kompleks in Durban se Point Waterfront. Point Bastille is net 1,3 km vanaf uShaka Marine World...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

The Sails On Timeball Self-Catering Apartment is in Point Waterfront in Durban en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, gesin of sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

City Chic 5 on Timebal Boulevard bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en minimalistiese eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Point Waterfront in Durban geleë, net 900 m van uShaka Marine World af....

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Hotel in Durban SSB, Durban

Die Albany Hotel is in die hartjie van die besige middestad van Durban geleë. Durban is in KwaZulu-Natal geleë en is veral bekend vir sy goue strand, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde brande...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Point Waterfront, Durban Point

Die Quayside woonstelle is geleë binne die Durban Points waterfrontontwikkeling met fantastiese ononderbroke uitsigte van die Marine Parade en so wyd soos Umhlanga Rocks. Dit is naby die Ushaka Marine Wold wat lekk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1948 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za