Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexander Road High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Alexander Road High School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexander Road High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Alexander Road High School

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

The Owl House Gastehuis is 'n huis wat in die 1940's gebou is en is baie sentraal in Newton Park, Port Elizabeth geleë. The Owl House Guest House - Port Elizabeth het 'n groot leefarea met hoë plafonne en pragti...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Port Elizabeth. Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. B&B o...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Umoya Cottages is 'n stylvolle selfsorgkothuis in die Newton Park-woonbuurt van Port Elizabeth. Dis lekker naby die stad se Cape Road-sakegebied, hospitale, winkels en die lughawe. Umoya Cottages het 4 eenhede: Fa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Newtondale Self Catering bied 'n rustige, vriendelike atmosfeer en netjiese verblyf in Newton Park, naby die hoofstrande, Port Elizabeth Lughawe, Nelson Mandela Bay Stadion, St George's Hospitaal, Greenacres Mall, V...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Seventy9 is naby die hartjie van Newton Park geleë en is 'n stil toevlugsoord wat voorsiening maak vir gesinne. Daar is 2 klein honde wat op die perseel woon en hulle is geneig om hulself besig te hou, en hou daarv...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Newtonpark, Port Elizabeth

Lucas Street Self-catering is in Newton Park in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is teen Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat. Die ruim huis ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Newtonpark, Port Elizabeth

Garden Gate B&B is in Newton Park se sentrale sakekern geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne en hartlike atmosfeer. Die gastehuis het 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met ko...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Tyday Accommodation is in die hartjie van Port Elizabeth naby al die plaaslike besienswaardighede en winkels geleë. Akkommodasie beskik oor 7 selfsorg-eenhede. Ons eenhede sal ideaal wees indien jy besig is om te...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

24 on Hartley is in Greenacres in Port Elizabeth geleë en is stapafstand vanaf Greenacres Shopping Centre. Dit is een van die grootste stede reg aan die einde van die skilderagtige Tuinroete. 24 on Hartley bied sty...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1112 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za