Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Arlington Racecourse besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Arlington Racecourse.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arlington Racecourse akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Arlington Racecourse

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Heugh Road Guest House is net 1 km van Port Elizabeth se lughawe af geleë en net 3 km van die strand af. Die gastehuis is pragtig versier met 11 ruim en luukse kamers. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisige...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Theescombe, Port Elizabeth

Fur Elise is 'n ruim tweeslaapkamer selfsorg-eenheid wat smaakvol ingerig is en in Theescombe in Port Elizabeth geleë is. Die eenheid het 2 slaapkamers en 2½ badkamers. Die sitkamerarea het 'n TV met DStv vir ga...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

A La Martha's Air-port Guest House is in Port Elizabeth geleë in die woonbuurt Walmer. Ons bied kwaliteit-verblyf en gemaklike akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis het 9 individueel ver...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Woodlands, Lorraine

Lucky Bean Lodge is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Woodlands, Port Elizabeth. Die woonstel het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het ...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 1)
B&B in Walmer, Port Elizabeth

Albert Road Garden Guest House is in Walmer, 'n rustige buurt net 'n paar minute se ry van Port Elizabeth Internasionale Lughawe, verskeie puik restaurante, koffiewinkels, winkelsentrums en ander geriewe af. Die een...

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Corner Cottages is in Port Elizabeth en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, ma...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

La Maison On 3rd Guest House is in die woonbuurt Walmer, in Port Elizabeth geleë. Die gastehuis is net 10 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Verblyf word in 7 kamers met en suite-badkamers aangebied. ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill House Guest House bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Dit is in die stil, sentrale buurt, Mill Park, geleë en is naby skole, hospitale, die lughawe en die strand. Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Walmer Manor Guesthouse skuil in 'n luukse woonbuurt in Port Elizabeth. Port Elizabeth lê aan Algoabaai se pragtige kusgebied en spog met die perfekte kombinasie van warm water, beskermde strande en 'n subtropiese ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Magic is in die stil en boomryke woonbuurt, Mill Park in Port Elizabeth geleë. Gerieflike selfsorgverblyf word in 'n stylvolle woonstel gebied op dieselfde perseel waar die eienaars saam met hulle 2 honde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 1108 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za