Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Citrusdal Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Citrusdal Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Citrusdal Hospital

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Blue Waters Cottage is op die Blue Waters Landgoed aan die oewer van die Clanwilliam-rivier en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

DanielsHoogte bied selfsorg-chalets op 'n plaas met fynbos bo-op 'n berg, sowat 10 km van Aurora af. 'n Rustige atmosfeer heers op dié prentjiemooi eiendom. Verblyf word aangebied in 3 chalets en 1 grot-kampeerple...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills House with Flat bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte huis wat stylvol versier is en in 'n veiligheidskompleks teen die Clanwilliamdam geleë is. Die perseel het uitsigte oor die dam en die Sede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Cedar Rock bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Cedar Rock Resort-kompleks op die oewer van die Clanwilliamdam. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n ko...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Flora House is in die dorpie Clanwilliam geleë, net 'n paar meter van die Clanwilliamdam af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Kaap

JustBe Farm Retreat is 'n klein privaat wildsplaas net 11 km buite bekoorlike Piketberg. Die huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapk...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Redelinghuys, Weskus

Sandveld Dorpshuys is in Redelinghuys. Hier is heelwat dinge om te doen en sien in die nabye omgewing, soos argeologiese opgrawings, sterrekyk, veldblomme in die lente, watersport, voëlkyk, voetslaan, en walviskyk....

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
B&B in Redelinghuys, Weskus

Affi Plaas is in Redelinghuys in die Wes-Kaap geleë en is 160 km vanaf Kaapstad. Dié rustieke gastehuis bied verblyf in verskillende tipe kamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens het. Een van die eenhede, Ho...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clanwilliam, Sederberg

Ndedema Lodge is in die skilderagtige dorpie Clanwilliam geleë, net sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié bekoorlike dorpie is een van die oudste dorpies in die land en is teen die voet van die majestueuse Sederb...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Rosenhof bied privaat selfsorgverblyf op 'n plaas-tipe erf in die hartjie van Clanwilliam, lekker naby al die geriewe. Dit is nie 'n vakansie-oord nie. Verblyf word in 4 eenhede met slaapplek vir 10 gaste aangebied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 653 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za