Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Citrusdal Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Citrusdal Hospital .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Citrusdal Hospital

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Toren Guest Farm is 'n selfsorgplaashuis in die plrentjiemooi Boskloofvallei, in die noordelike Cederberge, net 10 km vanaf Clanwilliam. Toren is 'n werkende plaas met verskeie bome en diere. Die plaas is aan die vo...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Kapteinskloof Guest Cottage is op 'n kleinhoewe in die Weskus-omgewing tussen Piketberg en Velddrif, sowat 180 km noord van Kaapstad. Die kothuis skuil in die pragtige Kapteinskloof en is een van die oudste oorspron...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

The Stable is 'n selfsorgtuinkothuis in Porterville. Die pragtige ou gebou was in die vroeë 1900's as 'n stal vir beeste en perde gebruik en is sedertdien gerestoureer om gemak en ruimte op dié plattelandse liggin...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Piketberg, Wes-Kaap

Piketberg skuil in die hartjie van die Swartland op die randjie van die unieke bergreeks, en is die tuiste van Dunn’s Castle Self-Catering and B&B. Piketberg is ongeveer 'n uur se ry van Kaapstad af en 'n halfuur ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Porterville, Wes-Kaap

Lekker Le bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Porterville, 68,4 km vanaf Ceres en 55,5 km vanaf Citrusdal. Dié woonstel het slaapplek vi 3 en beskik oor 1 slaapkamer met 2...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Villa Cho-Co-Latt Guest House is in Porterville in die Wes-Kaap geleë. Dié gastehuis het 'n gesellige en huislike atmosfeer. Daar is 'n wittebroodsuite met 'n Franse ambience, 'n kandelaar en 'n bad vir twee. Die ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Akkediskis is in Porterville se hoofstraat in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n oornagplekkie of 'n langer wegbreekkans. Akkediskis...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Porterville, Wes-Kaap

Rendezvous en Johan, jou gasheer, nooi jou hartlik uit na hierdie akkommodasie in Porterville. Alle kamers is baie ruim en het en-suite badkamers. Lees 'n lekker boek in die sitkamer, kry 'n drankie of iets te ete ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 890
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Breathtaking House is in Clanwilliam, aan die oewer van die Clanwilliamdam, geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers en 'n ruim solder-area met 'n slaapbank en 'n ekstra bed. Die hoo...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Blue Waters Cottage is op die Blue Waters Landgoed aan die oewer van die Clanwilliam-rivier en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 653 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za