Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cornwall Hill College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cornwall Hill College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cornwall Hill College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cornwall Hill College

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Zwartkop, Centurion

Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland en stadslewe met besienswaardighede soos museums, kunsvlytmarkies, lugmagbasis, winkelsentrums en ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elarduspark, Pretoria-Oos

Elardus Palms bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplanwoonstel op die eienaars se perseel in Elarduspark, Pretoria. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lyttelton, Lyttelton Manor

Fred's Place is op die eienaar se perseel geleë in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion en stapafstand vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Elarduspark

Lapa 1 is in Elarduspark, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié grondverdieping-eenheid het 1 slaapka...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Zwartkop, Centurion

Copperstone House is op 'n heuwel in die spoggerige Zwartkop-woonbuurt geleë en bied 'n 180°-uitsig oor Centurion en ander areas in Pretoria, insluitend Supersport Park en Centurion Mall. Copperstone House bied 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elarduspark, Pretoria-Oos

Klipmuur Cottage is 'n selfsorgkothuis in Elarduspark in Pretoria-Oos. Hierdie kothuis is ideaal vir toeriste, sakelui en besoekers en is goed geleë tussen die N1 en die R21. Vanweë hierdie ideale ligging is toega...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lyttelton, Die Hoewes

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark, Wingate Park

Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gaste het maklike toegang tot die N4 na die Krugerwildtuin/ Panoramiese Roete en die N1 na die noorde. Die verblyf i...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lyttelton Manor, Lyttelton

Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die Eend het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het ook 1 badkamer, 'n kombuis en 'n TV-...

Vanaf
R550
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Elarduspark, Wingate Park

Joy's Cottage is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgkothuis in Elarduspark, Pretoria Oos. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 3 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, lessenaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 2399 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za