Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Humansdorp Provincial Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humansdorp Provincial Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Humansdorp Provincial Hospital

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humansdorp, Kouga-Omgewing

10 Keet Street is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in Humansdaorp langs die Oos-Kaapse Sonskynkus. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Humansdorp, Kouga-Omgewing

40b Guesthouse is in Humansdorp geleë. Dié gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat opsoek is na 'n rustige en bekostigbare wegbreek. Verblyf word gebied in 4 afsonderlike kamers. E...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Humansdorp, Kouga-Omgewing

Die Humansdorp Boutique Hotel bied 'n pragtige 3-ster-hotel in Humansdorp. Die unieke hotel is 150 jaar oud en is in 2011 gerestoureer. Kom geniet 'n wegbreek in die dutdorpie, die perfekte wegspringpunt vanwaar jy ...

Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Lombardini Game Farm is in die prentjiemooi Seekoeiriviervallei. Dit is net 'n paar minute se ry van Jeffreysbaai en Kaap St. Francis, 2 van Suid-Afrika se top-branderplankbestemmings af. Lombardini Game Farm bied ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Country Estate is in 1990 gestig en lê pragtig bo die dorpie Jeffreysbaai uitgestrek. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit geleë. Verblyf word gebied in selfsorgeenhede wat ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Crystal Waters bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rivierfronthuis met lieflike uitsigte vanuit amper elke kamer. Dié vyfslaapkamerhuis is 6,6 km vanaf St. Francisbaai op 'n veilige landgoed. Die huis is net ver ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Mentors Landgoed is in 1990 gestig en is in die hange bo Jeffreysbaai geleë. Dit is ook gerieflik naby die N2-hoofweg by die Jeffreysbaai-afrit. Mentors Annex bied 8 privaat kamers, elk met 'n privaat badkamer. D...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Die River Kaya bied uitstekende selfsorgverblyf langsaan die Krommerivier, net 12 km van St. Francis af, een van die top-vakansiebestemmings op die pragtige Tuinroete. Dit is omtrent 8 km van die St. Francisbaai-mon...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Noorsekloof

70 Salie is 'n netjiese selfsorg-gesinshuis in Wavecrest, Jeffreysbaai. Dis net 3 km vanaf die hoofswemstrand en 1 km vanaf 'n winkelsentrum. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badk...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

50 on Salie is in Noorsekloof, Jeffreysbaai en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1048 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za