Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Katleho District Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Katleho District Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Katleho District Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Katleho District Hospital

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Monarch House bied gerieflike selfsorgverblyf in Riebeeckstad in Welkom, 'n stad in die Vrystaat, sowat 140 km noordoos van Bloemfontein af. Monarch House bied luukse selfsorgverblyf wat alles insluit. Dis geskik vi...

Vanaf
R721
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bedelia, Flamingo Park

Marli Guest House is langs Welkom se hoofstraat geleë. Dit is ideaal vir alle tipe reisigers en is naby winkelsentrums, dienstasies, mediese praktisyns en apteke. Verblyf beskik oor 8 slaapkamers wat goed toegerus...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seemeeu Park, Flamingo Park

Feathers is 'n luukse gastehuis in Dagbreek, Welkom wat puik akkommodasie bied wat in al jou behoeftes sal voorsien. Die gastehuis het uitstekende geriewe wat jou sommer dadelik tuis sal laat voel. Ons maak voorsien...

Vanaf
R527
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Wel-rie Guesthouse is in 'n woonbuurt genaamd Riebeeckstad in Welkom geleë. Ons bied skoon, netjiese, 3-ster-verblyf vir vakansiegangers, sakelui en reisigers wat op soek is na 'n oornagplekkie. Ons het 14 kamer...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedelia, Noordelike Vrystaat

Giardino @ 194 is 'n moderne huis in 'n boomryke en rustige tuin en bied verblyf in 'n huislike omgewing. Dis in die stil woonbuurt, Bedelia, in Welkom geleë. Die B&B het 3 dubbelkamers en 2 Koning- of 2-enkelbedk...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Seemeeu Park, Flamingo Park

Mantovani Guesthouse bied gerieflike verblyf in die hartjie van Welkom. Dié gastehuis is lekker naby Goldfield's Mall, banke, restaurante en ander geriewe. Dis perfek vir sakereisigers en vakansiegangers. Mantova...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dagbreek, Noordelike Vrystaat

La Cruz is 'n ekslusiewe, luukse gastehuis in Welkom wat in 'n stil tuin net 'n paar minute vanaf Welkom se winkelsentrums geleë is. Die gasvrou het 'n warm en hartlike atmosfeer geskep en haar persoonlike aandag a...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dagbreek, Flamingo Park

The Lighthouse Guesthouse bied gastekamers in Welkom in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie ver van die stad se geraas af. Daar is 4 slaapkamers wat smaakvol ge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingo Park, Noordelike Vrystaat

82 on Buren Guest House is in Welkom geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir 'n sakereisiger, iemand wat familie besoek of as 'n oornagbestemming. Dit is 2,8 km vanaf Ernest Oppenheimer Teater, 3,6 km vanaf Welko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 472
per nag, vir 2 mense
B&B in Riebeeckstad, Noordelike Vrystaat

Au Jardin Guest House in Welkom het smaakvol versierde suites in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne. Gaste kan kies uit verskeie kamers wat individueel versier is. Daar is Standaardkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 133 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za