Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tankwa Karoo National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tankwa Karoo National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tankwa Karoo National Park

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

Mount Ceder is die perfekte selfsorg-naweekbestemming in die Sederberge. Dit bied aan gaste 'n hele rits aktiwiteite en verblyf-opsies. Mount Ceder is in 'n vallei en word omring deur dramatiese berge. Dit is op die...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Enjo Nature Farm is in die Biedouwvallei geleë, naby Clanwilliam, en bied ontspanne verblyf langs die rivier. Gaste sal die algehele privaatheid en die uitsigte oor Paardeberg geniet. Die plaas bied verskeie verbly...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Kromrivier Cederberg Park is in die hartjie van die Sederberge, 62 km buite Clanwilliam en bied verblyf in netjiese chalets en eksklusiewe kampplekke. Dit is omring deur fynbos en majestueuse oranje klip-formasies. ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

Jonkershoek Farmhouse at Zooridge is ongeveer 80 km buite Ceres geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n plaashuis met 6 slaapkamers. Die plaashuis bied slaapplek vir tot 18 gaste en bestaan uit 6 sla...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 140
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

Rietvley Cottage is in die Koue Bokkeveld naby Op-Die-Berg geleë en bied plaasverblyf. Dis ideaal vir 'n paartjie of gesin wat op soek is na 'n wegbreek in dié vreedsame omgewing. Ongelukkig word geen troeteldiere...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Overdam is op 'n plaas, 30 km van Sutherland af in die Karoo. Overdam bied verblyf in 2 kothuise wat 7 meter van mekaar af is en teen die koue geïnsuleer is. Die kothuise het elk slaapplek vir 2 gaste en kan saam...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Sterboom Guest House is 'n selfsorghuis naby Sutherland. Dit is een van die koudste dorpe in die land waar dit gereeld gedurende die winter sneeu. Sterboom Guest House is vernoem na die unieke bedreigde veldplant St...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Biedouw Vallei Wegbreek is op die oewer van die Biedouwrivier geleë. Verblyf word in 4 chalets en 'n vierslaapkamerhuis, die Kliphuis, aangebied. Elke chalet beskik oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea, 2 slaapkamer...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo, Kaap Karoo

Sadawa Game Reserve is 215 km vanaf Kaapstad in die rustige Tankwa-Karoo buite Ceres geleë. Dit bied gaste ongekunstelde, bekostigbare Karoo-verblyf en verseker 'n rustige wegbreek ver van die stad se gedruis. Gast...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sederberg, Wes-Kaap

Balie’sGat Kamp en Akkommodasie is op 'n plaas net 35 km vanaf die dorpie Op-die-Berg in die skilderagtige Koue Bokkeveld. Neem asb. kennis dat dié instansie net met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte bereik kan...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 96 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]