Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Baths besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Baths.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Baths akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Baths

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Tulbagh, Wes-Kaap

Brandwag is op 'n kleinhoewe tussen heuwels in die Winterhoekberge, net 12 km van Tulbagh af. Verblyf word gebied in 2 eenhede met pragtige uitsigte op die Klein-Winterhoek-, Sneeugat- en Witzenberge. Die Brandwag-...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Mont Rouge is 'n natuurjuweel en net 120 km buite Kaapstad in Tulbagh geleë met sy ryk Kaap-Hollandse erfenis. Die rustigheid en skoonheid van die omgewing waarborg 'n onvergeetlike tyd. Ons selfsorgkothuise langs...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Tulbagh, Wes-Kaap

Tulbagh Mountain Manor is tussen die boorde teen die hange van die Winterhoekberge, op die afgeleë westelike punt van die Tulbagh-vallei geleë. Dit is 15 minute se ry vanaf die middedorp en oordeelkundige gaste sa...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

The Boathouse at Oakhurst Olives is 'n luukse selfsorgplekkie met 'n uitsig oor die water op 'n bekroonde olyfplaas. Tulbagh het baie om te sien en te doen en is slegs 90 min vanaf Kaapstad. As deel van die Kaapse W...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Aurora, Weskus

Lizingi Lodge B&B is in Aurora, 'n dorpie aan die Weskus, sowat 43 km noordwes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys. Die instansie bied plattelandse gasvryheid en persoonlike aandag aan al ons gaste. Die ga...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Winterhoek Farm Accommodation is ‘n selfsorgplaashuis 10 km buite Tulbagh. Dis ‘n vreedsame plaas met ‘n asemrowende uitsig op die omliggende Winterhoekberge. Dié plaashuis het slaapplek vir 8 volwassenes en...

Vanaf
R440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Lebanon Citrus Holiday Farm is 'n stil en rustige vakansieplaas wat reg teen die Clanwilliamdam se water geleë is wanneer die dam vol is. Gaste kan waterski, baarshengel of bootry op die dam. Die plaas is ook perfe...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages is op 'n sitrusplaas langs die Clanwilliamdam geleë, wat gewild is vir watersport en visvang. Daar is 'n 14 km lange grondpad vanaf die N7 tot by die kothuise. Verblyf is beskikbaar in goed toege...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Welbedacht Game and Nature Reserve is 'n idilliese plattelandse toevlugsoord in die Tulbagh-vallei, net meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Geniet 'n rits doendinge soos wildkyk, stap in die reservaat, fietsry, vo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tulbagh, Wes-Kaap

Gaste moet inklok by Van Der Stel-straat 3 se ontvangsarea in Tulbagh. Dit is die groot, blou gebou op linkerhand. Die sleutels en aanwysings na die plaas word hier oorhandig. Kliphuis on Kleinfontein Farm is 12 k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 857 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za