Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Big Hole

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sentraal geleë ten opsigte van die Groot Gat, hospitale en winkelsentrums - dit is alles binne 'n radi...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

A La Maison Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis be...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Jungnickel Guesthouse is in Kimberley geleë. Die gastehuis is lekker naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp. Daar is 19 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Dankie Pa Gastehuis bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley. Dis lekker naby hoofbesienswaardighede soos die lughawe, die gemeenskapsentrum en verskeie winkels en winkelsentrums. Dankie Pa Gastehuis het 11...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrums, hospitale, 'n lughawe en ander interessante bestemmings. Kimberley staan bekend as die "Diamants...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belgravia, Noord-Kaap

Executive Self-catering Units bied verblyf in 'n verskeidenheid eenhede in die historiese woonbuurt Belgravia in Kimberley. Die eenhede is ruim en dis ideaal vir groot of klein groepe wat Kimberley besoek. Die eer...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Kimberly Manor Guest House nooi gaste uit om gerief, persoonlike aandag en luuksheid te ervaar. Dié gastehuis is in die hartjie van die "Diamantstad" wat bekend is vir sy vreedsaamheid en bekoring uit vervloë jare...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , New Park

The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 300 m, vanaf die North Cape Mall en Mohawk Spur. Die verblyf bestaan uit in 5 en suite-dubbelkamers....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia, Noord-Kaap

Hierdie Victoriaanse tuiste met sy lowerryke tuin bring 'n gevoel van rus en vrede by mens tuis. Die gastehuis is in die hartjie Belgravia se historiese gedeelte geleë met restaurante, erfenisterreine, museums en h...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Aletheim Guest House Collection bied heerlike, romantiese dekor en 'n prentjiemooi tuin. Ons bied verblyf in verskillende eenhede: Milnerstraat 59, Milnerstraat 57 en Carrington Court Townhouse 4. Milnerstraat 59 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 159 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za