Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Private Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Private Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Timbavati Private Game Reserve

Vanaf
R3 600
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Kingfisher Creek Lodge bied luukse tent-chalets wat tussen die bome in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit skuil. Dit bied reisigers die ideale plek om te ontsnap uit die gejaag van die stadslewe en o...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Buffaloland-wildsplaas is in privaat besit en is in 1998 deur die Vastapane-familie gestig. Die instansie is daarop gerig om Afrika se natuurlike nalatenskap te bewaar, terwyl dit terselfdertyd 'n eksklusiewe Afrik...

33% af Aanbod!
VanafR3 850
R2 567
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Bundox Safari Lodge bied aandete, bed en ontbyt en is op 'n klein bewaar-area naby Hoedspruit in Limpopo geleë. Dit is die ideale basis vanwaar besoekers die Krugerwildtuin of die Blyderivierspoort kan besoek. Ve...

Vanaf
R1 803
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

SANParks Talamati Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin in 'n groot vallei met uitstekende wildkyk-moontlikhede. Die grasvelde in die area is 'n trekpleister vir verskeie tropdiere wat kom wei en die...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Matumi Lodge is naby Hoedspruit in die Limpopo-provinsie met pragtige kamers wat in die rustige, natuurlik omgewing geleë is. Ideaal vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike Afrika-safari met ongelooflike gas...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Thornybush Game Reserve, Limpopo

Kataza Bushveld Chalet is op 'n 10 hektaar-wildplaas geleë en daar is talle wild-lodges in die omgewing. Saans kan 'n mens die leeus en die hiënas hoor. Dit is veilig om bergfiets te ry en te stap en die rooibokke...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Buffaloland Safaris - Motlala Lodge is in 1998 deur die Vastapane-gesin gestig. Dié privaat wildplaas bied 'n eksklusiewe Afrika-ervaring met die oog op die bewaring van dié vasteland se pragtige natuur-erfenis. B...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

HoyoHoyo Acorns Lodge bied selfsorgverblyf op die grasvlaktes van Mpumulanga. Dié lodge is op die pad onderweg na die Orpenhek van die Krugerwildtuin geleë. HoyoHoyo Acorns het 12 dubbelverdieping-kothuise. Daar ...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Limpopo

Africamps at Hoedspruit bied 'n selfsorgglanskamp-ervaring op die oewer van 'n dam in Klaserie. Dis die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede verken kan word en doendinge ervaar kan word. Verblyf by A...

Vanaf
R3 960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Khula's Cottage omgewingsvriendelike selfsorg-kothuis met ontbyt ingesluit, in 'n unieke area naby die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde diere. Khula's Cottage is in sy eie omheinde en beskermde area geleë en bied '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 462 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za