@ Abelia Guest House
Ontvang 'n gratis wyn en kaasbord (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jun 2022 tot 30 Jun 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ Abelia Guest House is in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ideaal geleë naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die gastehuis beskik oor 3 selfsorg-suites met hul eie ingange. Elke kamer het 'n TV met DStv, gratis WiFi, lugversorging en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe waar gaste maaltye kan voorberei.
Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek vir voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Abelia Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom