LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Katrien | LekkeSlaap
+47

@ Katrien

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir @ Katrien
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Babs H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en aan te beveel.

Baie netjiese woonstel met lieflike beddegoed en handdoeke. Mooi uitsig oor die see. Was ongelukkig te koud om op die balkon te sit. Sal dit sterk aanbeveel.

Manie M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en smaakvol.

Sal vir seker weer by Katrien gaan bly.

@ Katrien's terugvoer

Puik gaste altyd welkom @ Katrien.

@ Katrien
Frans B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike verblyf met alles wat nodig is.

Katrien het ons vriendelik ontvang en ons het dadelik welkom gevoel. Die woonstel is netjies en skoon en alles is daar wat nodig is, die uitsig is pragtig. Baie dankie Katrien vir die heerlike sop op 'n yskoue dag.

@ Katrien's terugvoer

Julle was wonderlike gaste! Dankie.
@Katrien

@ Katrien
Naomi V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, ten volle toegeruste wooneenheid met pragtige uitsig oor die see en kloof.

@ Katrien is 'n silwerskoon wooneenheid met 'n huislike atmosfeer. Vanaf die eenheid is daar 'n pragtige uitsig oir die kloof en see. Johan en Katrien het ons dadelik welkom laat voel en selfs bederf met varsgebakte muffins. Die eenheid is in 'n veilige area en uitstekend geleë. Ons sal beslis weer by @ Katrien tuisgaan.

@ Katrien's terugvoer

Dankie julle was prima gaste en aangename mense!

@ Katrien
Madeleen D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Netjies.

Pragtige netjiese plekkie.

@ Katrien's terugvoer

Dankie. Sulke gaste soos julle is altyd welkom.
Katrien

@ Katrien
David S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tyd was net kort, maar Katrien en eggenoot is fantasties en ons onmiddellik laat welkom voel.

Die gesindheid van ons gasheer is goed, die plek eerste klas skoon, en die ligging asemrowend.

@ Katrien's terugvoer

David,
Dit was ons plesier. Puik gas!
Dankie,
@Katrien

@ Katrien
Irma D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en pragtige uitsig.

Sien sterre.

@ Katrien's terugvoer

Dankie R. Dit was 'n plesier om julle te ontvang!

@ Katrien
Danica V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V
Enkelreisiger

Tweede tuiste op die Tuinroete.

Katrien en haar man het werklik uit hul pad gegaan om my te verseker van 'n heerlike verblyf. Ek het so tuis gevoel, wens regtig ek kon langer bly. Die woonstel en braai is gerieflik ingerig, alles was skoon, netjies en bruikbaar. Ek het, as enkelreisiger, baie veilig gevoel, veral met hul sekuriteit met betrekking parkering, ens. En die see-uitsig vanaf die balkon is 'n absolute bonus! Sal beslis weer hier wil bly! Baie dankie, beste wense; hoop ons paaie kruis weer.

@ Katrien's terugvoer

Dankie - jy was 'n model-gas! Kom gerus weer.
@Katrien

@ Katrien
Jan B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Het baie lekker gebly.

@ Katrien's terugvoer

Dankie.
Puik gas.
@Katrien

@ Katrien
Elaine B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, friendly and clean. Home away from home.

We were welcomed by a smiling Johan who invited us to take a look at the accommodation. Everything was neat and clean. All the comforts of home was available. We loved the flip file on the table with brochures and info about Dannabaai and surrounds. Thank you Katrien and Johan for your hospitality. What a beautiful couple. I would definitely recommend @Katrien. God bless you both.

Glynn A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had wonderful, peaceful and beautiful place to spend our Christmas enjoying sweeping ocean views in a hilly, quiet neighbourhood.

We really felt at home. The flat was comfortable, well equipped for leisure and cooking, and even Christmas decorations! How special a place to spend Christmas day. Katrien was just a doorbell ring away for any of our questions or needs.

@ Katrien's terugvoer

Glynn
Pleasure to have guests like you two!
Visit us soon and thank you for being special!
@Katrien

@ Katrien
Frances K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en netjies.

Die plekkie is weliswaar 'n juweel en die eienares het soveel moeite gedoen tot die fynste detail. Niks is kort is die plekkie nie. Vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Beslis 'n moet vir enige iemand om @Katrien te bespreek. Sal definitief nooit spyt wees nie. Alle voorspoed vir Katrien en haar man vir 2021.

@ Katrien's terugvoer

Francis,
Baie dankie. Julle was "Juweelgaste"! Kom gerus weer.
@Katrien

@ Katrien
Patty D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patty D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik, lekker plekkie.

Twee lieflike mensies, dankie vir alles, oom Johan en tannie. Die week was baie lekker daar. Rustige, veilige omgewing. Ek sal my vriende verwys na u plekkie. Julle het ons goed ontvang.

@ Katrien's terugvoer

Dankie.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Puik gaste.
@ Katrien

@ Katrien
Francois P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netijie en uitsug is ongelooflik

Baie netjies en uitsug ongelooflik. See baie naby met mooi strand.

@ Katrien's terugvoer

Francois, fankie vir die resensie!

@ Katrien
Francois R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde.

Woonstel is netjies en skoon in 'n mooi woonbuurt.

Jakobus N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, naby see en in stil gebied.

Ons het nie geweet waar Danabaai is en was aangenaam verras deur die ligging so naby die see en met 'n uitsig nogal. Plekkie was ook mooi skoon, goed ingerig en toegerus. Alles het reg gewerk, dis nou krane ens.

@ Katrien's terugvoer

Baie dankie, Jakobus.
Dit was 'n plesier om julle ontvang.
@ Katrien

@ Katrien
Markus S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie netjies, aangename gasheer en gasvrou. Slegs een nag gebly maar ons het heerlik gerus. Baie dankie.

@ Katrien's terugvoer

Dankie Markus.
Julle was prima gaste. Kom gerus weer.
@Katrien

@ Katrien
Barry S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Skoon en netjies, lekker rustig en mooi sea view.

@ Katrien's terugvoer

Barry
Julle was model-gaste! Dankie. Kom geruis weer!
@Katrien

@ Katrien
Franscois C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franscois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en vriendelik mense.

Baie vriendelik mense. Baie behulpsaam en als is perfek. Mooi uitsig.

@ Katrien's terugvoer

Baie dankie! Julle was uitstekende gaste!
@Katrien

@ Katrien
Justin B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, great value for money!

We are so impressed with how kitted out the beautiful apartment was as well as the amazing service and warm welcome. We stayed over New Years and even received freshly baked muffins with a New Years note. Tannie Katrien went above and beyond to make sure we felt right at home and had everything we could have needed for our weeks stay. Thank you Tannie Katrien! Your hospitality is greatly appreciated.

@ Katrien's terugvoer

Dankie Justin. Dit was 'n plesier om julle twee te huisves.
Kom gerus weer.
@Katrien
Johan and Katrien Kock

@ Katrien
Avril C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, baie rustige omgewing, uiters vriendelike gasvrou!

@ Katrien is 'n baie netjiese, gerieflike en goed toegeruste gastehuis met alles wat 'n mens nodig het vir lekker vakansieverblyf.

@ Katrien's terugvoer

Baie dankie! Julle was uitstekende gaste.
Kom besoek ons gerus weer!
Johan en Katrien Kock
@ Katrien

@ Katrien
Kevin J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J

Vriendelike diens.

My dogter het haar nuwe skoene wat sy gekoop het daar vergeet, maar die eienares, tannie Katrien, van die gastehuis het gesorg dat sy dit weer terugkry.

@ Katrien's terugvoer

Dit was 'n groot plesier vir uitstekende gaste.
Katrien.

@ Katrien
Rene S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met vriende

Pragtige skoon plek, sal net braai op stoepie verkies.

Pragtige plekkie. Sal weer daar tuisgaan. Mis net 'n braai op die stoepie. Baie skoon en gerieflik met 'n pragtige uitsig, sal en kan dit beslis aanbeveel. Vriendelike mense ook.

@ Katrien's terugvoer

Beste Rene,

Baie dankie! Ons het wel 'n Weber-braai beskikbaar op die stoepie op navraag!

Kom gerus weer - julle was puik gaste!

Groete,
Johan en Katrien Kock
@Katrien

@ Katrien
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 60, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZyZhfOewyUHIAP4X3kll34tes7BwIk2tOvEMe4MofvR08AobBo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 60 Protea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.202032689904 22.044995186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!