À La Mer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cornelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Ons was beïndruk met die netheid. Baie rustig en ideaal om uit te span.
Hestia S - Des 2023
Algehele gradering
Nekkies, sommer net baie 'n baie lekker plek.
Caroline T - Des 2023
Algehele gradering
Loved our stay.
Magda K - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Sal beslis weer kom.
Ankia D - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was net genoeg vir ons gesin en baie netjiese plekkie. Tannie Corrie is dierbaar.
Alta N - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Mooi omgewing en naby see. Heerlike wandelpadjies.
Petro V - Jan 2023
Algehele gradering
Alles was gerieflik, goed geleë, netjies.
Herman B - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Nataly B - Mei 2022
Algehele gradering
The house was clean, owners friendly, one can feel the warmth, light and love. We had a pleasant stay with our little dog. Thank you.
Jan S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by A La Mer. Pragtige plekkie met oorgenoeg ruimte. Alles daar wat nodig was.
Lee-anne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing get-away.
Mornay V - Mrt 2022
Algehele gradering
Onvergate juweel.
À La Mer se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige verwysing. Ons waardeer dit baie en bly julle het die verblyf hier in Agulhas geniet!
Vriendelike groete
Corrie
Carol B - Feb 2021
Algehele gradering
Dog friendly and homely, neat as a pin.
À La Mer se terugvoer
Thank you very much for your postive and lovely review.
It is very important to us that our guests enjoy their stay and are happy and feel comfortable.
Kind regards
Corrie
Yolanda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, skoon en geleë in ’n rustige, veilige omgewing.
Lees meerJonelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim, huislik en ten volle toegerus.
Lees meerKaren F - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties.
À La Mer se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf en pragtige review. Ons waardeer dit en altyd bly as gaste lekke bly!
Pieter S - Aug 2020
Algehele gradering
À La Mer kan ek aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.
Linda H - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon verblyf.
Macky G - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie ligging en waarde vir geld.
Nicole M - Mrt 2019
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Sebastian S - Mrt 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Andre C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie nice.
Elmien T - Jan 2019
Algehele gradering
Die uitsig is die beste!
Elmarie B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie sentraal. Netjies.
Eunice V - Okt 2018
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek om te bly!
Morne B - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
À La Mer se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit so geniet hier. Kom kuier gerus weer!
Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies, goeie ligging.
Christo L - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent.
Kosima B - Jun 2017
Algehele gradering
Perfek in alle opsigte.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Adele G - Mei 2016
Algehele gradering
'n Stukkie paradys vir enige reisiger.
À La Mer se terugvoer
Baie dankie Adele vir die uitstekende terugvoering van jul verblyf hier by ons. Dis regtig 'n riem onder die hart dat ons gaste so tuis voel hier en hul verblyf so aangenaam vind. Ons waardeer opreg jul goeie getuigskrif en aanbevelings aan voornemende gaste. Nogmaals baie dankie!
Vriendelike groete
Corrie & Alwyn
Chippy W - Apr 2016
Algehele gradering
Very friendly and welcoming owners.
Doreen M - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het baie baie lekker gekuier en gerus.
Lees meerMarelise D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons was almal lekker uitgerus na hierdie vakansie.
Lees meerLouw V - Mrt 2016
Algehele gradering
Redelik.
Jeanette W - Jan 2016
Algehele gradering
'n Aangename en baie positiewe ervaring.
À La Mer se terugvoer
Beste Jeanette
Baie dankie vir jou positiewe "getuigskrif" van À La Mer. Dis vir ons baie belangrik dat ons gaste dit hier moet geniet en lekker ontspan!
Nogmaals dankie
Corrie Smit
Kom gerus weer!
Andrew R - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Marianna B - Des 2015
Algehele gradering
Was rustig en ontspanne.
Linda M - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik, rustig en netjies.
Edith V - Nov 2015
Algehele gradering
Loopafstand na ligtoring. Lieflike omgewing. Gawe eienaars.
Sanet C - Okt 2015
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
Francois R - Sep 2015
Algehele gradering
Naby die kus en winkels met alles wat jy nodig het vir 'n naweek.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkbosstraat 46, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom