1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Malcolm F - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Denise S - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely.
Thereta (reta) K - Okt 2023
Algehele gradering
The location is perfect and the house is well equipped. I highly recommend 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper!
Lizeth V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier by 1000 Dae!
Lees meerGrant Joshua P - Jul 2023
Algehele gradering
Beste plekkie in die Baan.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
Goeie Naand Joshua, julle groep was ‘n fees om te onthaal by 1000 Dae. Lekker mense met soveel respek. Dankie vir die ongelooflike gaste wat julle was. Ons kan nie wag vir julle kuier terug by ons nie.
Danie W - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker huis vir 'n groot groep mense.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
Baie Baie Dankie Dawie. Bly Julle het Julle kuiertjie by 1000 Dae geniet. Hoop Julle kom kuier gou weer.
Sylvia C - Mei 2022
Algehele gradering
House are well equipped. Excellent value for money if you are a group 16. We were only eight.
Daniel H - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese huis, ongelooflike ligging. Medisyne vir die siel.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
Karin, baie dankie vir die goeie telling. Hoop om julle gou weer te sien. Ons huis is 'n huis van feeste en liefde.
Marcelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Great house, all amenities, great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker huis, alle geriewe, goeie ligging.
Tuis weg van die huis, het die huis alles wat u benodig - wonderlike see-uitsigte, skoon, vriendelike personeel, gemaklik en op 'n wonderlike plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
Thank you for booking with us. We will love to see you again soon and hope that you find our service has improved.
Vimala P - Jun 2019
Algehele gradering
Loved it - it was welcoming and friendly - felt like I was home away from home.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
Thank you again for another great rating. I am glad you enjoyed your stay. You are more than welcome to come back anytime.
Cynthia W - Apr 2019
Algehele gradering
It is in a secure complex and very safe.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is in 'n veilige kompleks en baie veilig.
Dit was baie ontspannend, weg van die druk, as jy 'n breek wil neem. Strand is baie netjies. Baie pragtige huis vir 'n groot gesin om bymekaar te kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
Thank you for the awesome remarks. Our house is meant to please. Looking forward to your next visit. It was great hosting you guys.
Celeste W - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing.
1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper se terugvoer
I am glad you guys enjoyed it. Thank You for your great review and for being such an amazing group of people. We are blessed with guests like you. We are looking forward to your next visit.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom