11 Milkwood Glen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 Milkwood Glen is 'n klein, tog bekoorlike selfsorg-houthuisie op 'n boomryke erf in die klein omheinde gemeenskap in Keurboomstrand, Plettenbergbaai.

Dié huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea. Die dek wat reg rondom strek bied 'n berg-uitsig en is 'n lieflike plek om 'n ete te geniet en voëls te kyk. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Vanuit die slaapkamers kan die sagte klank van die branders gehoor word. Die lieflike bries vanaf die see maak dat die plafonwaaiers selde gebruik word.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Daar is oorgenoeg vensters in alle rigtings. Die leefarea lei na 'n dek met 'n uitsig op die berge en die voortuin wat voëls gereeld besoek. Dit dek is baie rustig wat ideaal is vir jou oggend-koffie of 'n braai in die aand. Daar is 'n braai-put en 'n draagbare braai wat strand of swembad toe geneem kan word.

Die omheinde gemeenskap bied 'n veiligheidshek en sekuriteitswagte. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n privaat strand. 11 Milkwood Glen is naby die bekende Enrico's restaurant wat 'n groot houtdek het wat oor die see uitkyk. Doendinge in die omgewing sluit in op die strand stap, swem in die see en oesters pluk. Plettenbergbaai se inkopie- en verkennings-geleenthede is slegs 10 km weg en die lieflike Thyme and Again plaasstalletjie is aan die bokant van die straat.

Slaapplek

'n Bespreking by 11 Milkwood Glen sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 Milkwood Glen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]